Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Arniston Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Rustig en stil.

Dit was hemels. Sonsopkoms was stunning verby.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Melanie

Dankie vir jou positiewe terugvoer.

Dit was heerlik om jou te ontmoet. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Mooi dag
Thelma

Arniston Guest House
Fransie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie S

Heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik en uiters professioneel. Die kamer was gerieflik en skoon.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiemore Fransie

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Mooi dag

Arniston Gastehuis span

Arniston Guest House
Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Lovely house and host!

Thelma is a great host! The house is central and very comfortable.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Deon, thank you for the wonderful review. It was a pleasure having you as our guests and I hope that we will see you again. Kind regards. Thelma

Arniston Guest House
Hubert F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert F

Ons was toevallig die enigste gaste in die gastehuis. Ons het in die Le Souvenance-kamer gewoon en dis baie ruim met 'n balkon wat 'n pragtige uitsig oor die woonbuurt bied.

Ons het 'n baie aangename verblyfervaring gehad. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt is ruim en smaaklik. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Die gastehuis is loopafstand van alle geriewe. Ons het dit waardeer dat hulle 'n kragopwekker het wat die elektrisiteit aan gehou het tydens beurtkrag.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Hubert
Baie dankie vir u vriendelike woorde en positiewe terugvoering.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Mooi dag,
Arniston Gastehuis span

Arniston Guest House
Pieter O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Gerrie en Thelma is twee fantastiese mense en het lekker gekuier.

Arniston is een van die weggesteekte plekkies met die mooiste huise en lekker rustige atmosfeer.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Pieter, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi dag. Thelma

Arniston Guest House
Alfonso A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso A

Fantasties.

Beste in daai geweste.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Alfonso

Dit was vir ons so lekker om te weet dat julle dit so baie geniet het dat julle sommer weer by ons kom kuier het. Dankie vir u positiewe terugvoer en ons hoop om julle gou weer te sien.

Mooi dag
Thelma

Arniston Guest House
Jackie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Amazing, all needs catered too and so friendly.

Host friendly, and breakfast great, room clean and the guest house had a generator so easy - TV and DStv and Netflix, very close to the beach.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Jackie, thank you for your kind review. We look forward to having you as our guests again. Kind regards. Thelma

Arniston Guest House
Allison D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison D

Pragtige gastehuis met wonderlike ontbyt.

Die gastehuis het 'n wonderlike atmosfeer en ons kon onsself tuis maak. Die ontbyt was heerlik en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons sal enige tyd weer daarnatoe gaan.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Allison, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle as familiegroep te huisves en ons hoop om julle weer te sien. Groete. Thelma

Arniston Guest House
Elzie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzie S

Baie lekker geslaap, ontbyt was 'n groot bederf met baie vriendelike personeel.

Sal enige tyd weer daar bespreek.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Elzie
Dankie vir u positiewe terugvoering. Dis lekker om te hoor dat jul die verblyf en ontbyt geniet het.
Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Mooi dag,
Thelma

Arniston Guest House
Theo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Baie goeie ligging en baie vriendelike gasvrou.

Ons het werklik 'n uitstekende ervaring gehad. Baie goeie geriewe.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Theo

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dis altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Matthew P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew P

Great people, great place.

We really enjoyed our stay over Christmas. The place is nice and the staff are really friendly and helpful.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Matthew,

Thank you for your feedback.

Kind regards,
Thelma

Arniston Guest House
David V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Baie lekker en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Gastehuis is maklik om te kry en pesoneel is vriendelik, kamer was ruim, skoon en netjies.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag David

Dankie vir u terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete

Thelma

Arniston Guest House
Elkin T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elkin T

Lovely, cosy place.

Made friends as well.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Elkin,
Thank you for the feedback.
Kind regards,
Thelma

Arniston Guest House
Helena D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Fantastiese gasvryheid en gemak.

Netjies, perfekte ligging en uitstekende diens. Die ontbyt was heerlik. Thelma was ongelooflik.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Helena

Dankie vir u positiewe terugvoer.

Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Christine N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Pragtig en gerieflik met vriendelike diens.

Dit was voorwaar 'n plesier om daar te bly! Thelma is 'n uitstekende gasvrou. Pragtige kamers.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Christine

Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Hestie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie F

Dit was net wat ons nodig gehad het. Stil, rustig en vriendelike omgewing. Wonderlike gasvrou en goeie diens.

Sien sterre.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Hestie

Dankie vir die vriendelike terugvoer. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.

Baie dankie vir die hout wat julle gelos het. Die Namibiese hout is so mooi, voel asof mens dit moet gebruik om iets uit te kerf, nie vir braai nie. Ons Overbergers ken mos net rooikrans.

Sterkte met die besige lewe, ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Sally K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K

Vriendelik en gasvry.

Ons was goed ontvang, smaaklike ontbyt en aangename mense, beveel hul met liefde aan.

Arniston Guest House se terugvoer

Dit was vir ons so lekker om vir jou en Robert te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien as die troue plaasvind (of vroeër).



Arniston Guest House
Michelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Charming guest house with everything to make your stay comfortable.

The guest house is well located being close enough to walk to the harbour, beach and hotel that serves good meals. The hosts are hands on and very welcoming. Definitely the place to stay in Arniston.

Arniston Guest House se terugvoer

Good morning Michelle

Thank your for your positive feedback.

It was a pleasure to have you and your family as our guests and we hope to see you again in future.

Kind regards
Thelma

Arniston Guest House
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Excellent weekend breakaway.

Location: Excellent! Within walking distance of all amenities and sightseeing. Atmosphere: Welcoming, convenient, creative, interesting interior decoration. The host, Thelma, met us at the front door. She is extremely helpful and friendly and gave us good advice about things to do and see, even when it was raining. We had a great variety for breakfast!

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Johan

Thank you for your positive feedback.

It is always nice to hear that guests enjoyed their stay.

Kind regards
Thelma

Arniston Guest House
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M

Mooi plek.

Vriendelike mense, lekker ontbyt.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Japie
Hoop julle het die res van die vakansie geniet. Dankie vir die vriendelike terugvoer.
Groete
Thelma

Arniston Guest House
Leatitia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia S

Netjies en skoon; gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Die gastehuis is baie netjies en skoon - en stapafstand vanaf die see. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Leatitia

Dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Shahid M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahid M

Heerlik, rustig en ontspanne.

Die gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam en ingelig oor aktuele sake.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiemore Shahid

Baie dankie vir u terugvoer.

Dit was heerlik om julle as ons gaste te hê. Ek het verseker ook nuwe insig gekry oor skole en waardeer die raad wat julle gegee het.

Sterkte vir die paar maande wat voorlê.

Mooi dag
Thelma

Arniston Guest House
Debbie T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

Only a one night stopover but it was very pleasant.

This is a beautiful guesthouse. The hostess was extremely friendly and helpful, as was the domestic lady. This is a very professionally run establishment. The only small downfall is the vehicles park in front of the guesthouse just off the road so you are a little insecure.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Debbie.
Thank you for your feedback.
Kind regards
Thelma

Arniston Guest House
Cabriere V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabriere V

Ongelooflike gasvryheid.

Wonderlike ontbyt, gemaklike kamers en almal by Arniston gastehuis is baie gasvry.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiemore Cabriere

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.

Hoop julle kry spoedig weer 'n geleentheid om in Suid-Afrika te kom kuier.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Cecilia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Baie lekker plekkie.

Oulike gastehuisie met die oulikste atmosfeer.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiemiddag Cecile
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet en hoop om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Teigue P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teigue P

Very beautiful room in a house with great decor and atmosphere.

Sien sterre.

Laurie J S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie J S

Very charming guesthouse and warm welcoming hosts!

We would stay there again without question!

Fulco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fulco B

Great place to stay.

Our host was very dedicated to her guests and was very helpful. She knew a lot about the area. A recommendation to all.

José M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
José M

Awesome venue and hospitality.

Owners were super friendly and helpful, rooms lovely and spacious, worth the stay.

Arniston Guest House se terugvoer

Good morning Jose,
Thank you for the wonderful review. We look forward to your next stay and will keep in touch with you.
Best wishes,
Thelma

Arniston Guest House
Mariola K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariola K

Excellent place to relax.

It is the most unusual house that I have ever seen. The interior design is perfect. The owners are very friendly and warm hosts. The house is close to the beach and to the only restaurant in Arniston. We will visit this place soon.

Emsie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Lieflik.

Dankie Thelma en Gerrie vir jul vriendelikheid, ons het lekker by jul mooi plek gebly en jou omelette is baie smaaklik. Mooibly.

Helen B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Heerlik gebly.

'n Gastehuis met 'n heerlike atmosfeer. Netjies en die diens is van hoogstaande gehalte. Gerrie en Thelma het uit hul pad gegaan om te help. Sal definitief weer daar gaan bly.

Elna D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D

Peaceful, comfortable, warm and welcoming feel.

Overall very peaceful and relaxing environment. One definitely gets your money's worth. Very caring and welcoming service towards their customers.

Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Pragtig skoon en netjies, en 'n baie vriendelike ontvangs.

Die gastehuis is baie gerieflik, skoon en netjies, en binne loopafstand vanaf die pragtige strand. Die baie vriendelike gasvrou en haar personeel sit voorwaar 'n treffer ontbyt voor. Baie dankie.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiemore Danie

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om u weer in die toekoms as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Ciske O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciske O

Vriendelike, gemaklike bedjie by die see.

Ons het een aand by Arniston Guest House oornag omdat ons 'n troue gehad het om by te woon net buite Arniston. Thelma was van die begin af baie vriendelik en tegemoetkomend. Alhoewel ons 'n dubbelkamer bespreek het wat 'n badkamer sou deel, het sy vir ons 'n ekstra kamer met sy eie badkamer aangebied wat beskikbaar was. Die kamers is baie netjies en het alles nodig wat mens sou wou hê. Daar is ook 'n klein kroegie met 'n eerlikheidskroeg. Die ontbyt by die gesamentlike ontbyttafel was baie lekker en gesellig en daar was heerlike geselsies aangeknoop. Sal Arniston Guest House beslis aanbeveel. Baie dankie Thelma vir al jou ekstra moeite.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Ciske,
Dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle as ons gaste te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Thelma

Arniston Guest House
Pierre M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Ek was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs en wonderlike atmosfeer in Arniston Gastehuis.

Arniston Gastehuis het 'n besondere argitektuur en atmosfeer. Die ontvangs was vriendelik, verblyf was aangenaam en die omgewing verruklik.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Pierre,

Dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê en ons sien uit na jul volgende besoek saam met julle kinders.

Vriendelike groete,
Thelma

Arniston Guest House
Liz D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz D

Ekstra moeite is gedoen om gaste te verwelkom.

Ekstra moeite is gedoen om gaste te verwelkom. Uiters vriendelike ontvangs. Goeie ontbyt!

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Liz

Dankie vir die positiewe terugvoer en die besonderse gaste wat jy na ons gestuur het.

Groete
Thelma

Arniston Guest House
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Vriendelike ontvangs in 'n netjiese plek.

Ons verblyf was regtig aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang en verwys na alles wat daar is om te sien. Gastehuis baie netjies. Omelet tydens ontbyt, uit die boeke. Aangename ervaring. Dankie.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Johan,

Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons hoop om u in die toekoms weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Robbie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Vriendelike, waarde vir geld verblyf.

Sien sterre.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Robbie,

Dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete,
Thelma Ferreira

Arniston Guest House
Susan F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Hul het ons baie tuis laat voel.

Sal enige persoon aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Susan

Baie dankie vir u goeie terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat gaste tuis gevoel het.

Ons hoop om weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Chenel F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenel F

Propvol sjarme! Om nie van Elize en Christene te praat nie!

Arniston Guest House is 'n sjarmante klip kasarm 'n hop en skiep van die see af. Die kamers is gerieflik en smaakvol ingerig. Dit is egter die innemende Kassiesbaai duo, Elize en Christene, wat die kollig gesteel het. Elize (die instaan-bestuurder) en Christene (die kok) het ons aan die ontbyttafel laat bly sit, lank nadat ons teekoppies koud was, met hulle staaltjies oor Arniston en Kassiesbaai. Arniston Guest House is propvol sjarme - van buite en binne.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Chenel

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit is vir my baie lekker om te weet dat my twee staatmakers, Christine en Elise, julle so welkom laat voel het.

Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.

Groete
Thelma

Arniston Guest House
Koos H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H

Alles 100%.

Eienaars baie vriendelik, keurig gemeubileer, ontbyt smaaklik. Baie dankie, sal vir seker weer daar kom bly.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Koos

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek is bly dat u dit geniet het by ons en ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te onvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Mike V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Verfrissend, rustig, net wat 'n moeë siel benodig.

Thelma se gasvryheid en die welkome gevoel het die naweek spesiaal vir ons gemaak. Ons kon nie ons 33 Huweliksherdenking op 'n beter plek gekies het nie. Die privaatheid terwyl jy weet Gasvrou is naby het dit vir ons gedoen. Binne stapafstand van strand maar beskut teen wind en die gewoel van mense, te lekker. Sal weer ons batterye hier kom laai.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Michael
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle jul spesiale geleentheid hier by ons kon geniet. Sterkte met die skool en al die ander bedrywighede. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Susan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Wonderlik.

Beste ommelet ooit en ontbyt.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Susan,

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek is bly dat julle die omelette so geniet het.

Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
Thelma

Arniston Guest House
Albert R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Uitstekende ontvangs.

Baie netjiese en skoon kamer en badkamer. Televisie met volledige DSTV.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Albert

Dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop om u weer as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Jos D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs en diens. Simpatieke begrip vir lede van ons groep wat a.g.v. siekte nie opgedaag het nie. Hoë standaarde regdeur. Netheid en smaakvol. Heerlike ontbyt. Ons kom weer!

Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Gasvrou fantasies en verblyf huislik.

Thelma was fantasies. Ek het siek geword en sy het soveel moeite gedoen om vir my 'n afspraak by haar dokter te reël.

Anneke F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Ongelooflik, ontspannend en romanties!

Ons was op 'n wegbreeknaweek en ons ervaring was ongelooflik. Die gastehuis is netjies, skoon, pragtig en gerieflik en die ontbyt en gasvryheid van die eienaar was onverbeterlik. Ons gaan beslis weer terug!

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Anneke
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Thelma

Arniston Guest House
Sassa B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sassa B

Gasvry.

Ons kuier was baie lekker! Die gasvrou is so so vriendelik en gasvry! Erg tegemoetkomend toe ons een vriendin nie vir albei aande kon kom nie! Wou nie geld vra vir die aand nie! Sal aanbeveel en self sal ek weer teruggaan!

Arniston Guest House se terugvoer

Goeie dag Sassa

Dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Thelma

Arniston Guest House
Charlee S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlee S

'n Plek met karakter en uitstekende diens!

Ons wou rus naby die see. Sommer net lees, skoene uitskop en lekker eet. We feel refreshed again!

Dirk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Fantastiese en netjiese kamers, heerlike kos!

Ons het heerlik gebly en gekuier hier. Pragtige plekkie met heerlike ontbyt! Sal dit beslis aanbeveel!

Annetjie T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie T

Absoluut fantasties.

Baie baie dankie Thelma vir al jou gasvryheid en spesiale moeite om ons klein mannetjie te akkommodeer. Ons het beslis ons kuiertjie by julle vreeslik geniet. Die gastehuis self was pragtig, skoon en gerieflik, jou ontbyt was uit die boonste rakke en julle personeel was ook baie behulpsaam en vriendelik. Ons sien julle baie baie beslis weer. Ek beveel julle baie beslis aan vir enige iemand wat in daardie omgewing weer wil kom 'mens word'.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Annetjie

Baie dankie vir die positeiwe terugvoer en vriendelike woorde.

Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te hê. Ons het jul oulike seun terdeë geniet - hy is 'n regte hartedief met die mooiste maniere.

Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te ontvang.

Groete
Thelma

Arniston Guest House
Ruda K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruda K

Fantastiese kliëntediens en pragtige kamers.

Word aanbeveel. Heerlike ontbyt en baie gawe mense.

Hennie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie lekker.

Baie gasvrye ontvangs en verblyf en baie lekker ontbyt. Baie mooi huis.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Leonie

Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te ontvang.

Groete
Thelma

Arniston Guest House
Chenel F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenel F

Lieflik!

Warm (laatnag) ontvangs, vriendelike gasvroue, gerieflike kamer, heerlike ontbyt, loopafstand van die see af. Wat meer kan mens voor vra?

Marisa P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa P

Kliëntgefokusde diens.

Een van die mees kliëntgefokusde instansies wat ons in 'n lang tyd besoek het. Selfs toe ons te vroeg uit is vir ontbyt is daar vir ons 'n ontbyt-pakkie gepak sonder dat ons eers hoef te vra. Regtig uitstekend. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Anru D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anru D

Ongelooflik lekker gebly en dis hoekom ek dadelik weer 'n bespreking gemaak het vir Januarie.

Ek sal dit verseker aanbeveel vir ander mense om hier oor te bly.

Ronald R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald R

Superb!

Very nice accommodation with very good service. We got really spoiled!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Uitstekende verblyf en baie goeie diens. Ons is regtig bederf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Arniston Guest House se terugvoer

Dear Ronald

Thank you for your excellent review of our guest house. It was so nice to meet you and your family and we hope to once again welcome you as our guests in the future.
Best wishes
Thelma

Arniston Guest House
Gail H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Most welcoming hostess to a beautiful guest house!

I would happily spend more time visiting this area and guest house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mees verwelkomende gasvrou en 'n pragtige gastehuis!

Ek sou maklik nog tyd by die gastehuis kon spandeer om die omgewing te verken.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Gail.
Thank you so much for the positive feedback. It was a pleasure to have you as our guests and I hope you can come back soon to see more of the wonderful Overberg.
Best wishes,
Thelma

Arniston Guest House
Gail R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R

Everything was great.

We felt very welcome and the owners are very accommodating!

Arniston Guest House se terugvoer

Dear Ms Rapley

Thank you for taking the time to review our guest house and for the positive feedback.
We are happy that you enjoyed your stay and are looking forward to having you as our guest again.

Best wishes
Thelma

Arniston Guest House
Marilyn M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M

A hidden gem. Highly recommended.

We were welcomed with a smile on arrival as well as every morning at a delicious breakfast. The room was clean and well appointed. We will definitely return and highly recommend this gem of a place.

Arniston Guest House se terugvoer

Good day Marilyn,

Thank you for taking the time to write a review.
Your kind words are really appreciated and we look forward to having you as our guests again.

Best wishes,
Thelma

Arniston Guest House
Christa M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa M

Dit was heerlike verblyf met 'n baie gasvrye eienares.

Die verblyf was pynlik netjies en baie skoon. Die gasvrou was baie gasvry en professioneel en elke werker in die gastehuis was uiters vriendelik. Ek het 'n heerlike kamer met 'n buitedeur gehad, wat heerlik was in die hitte. Thelma, die gasvrou, het baie moeite gedoen met ontbyt en die omelet en vrugteslaai verdien vermelding. Die was van wasgoed is ingesluit by die prys en was baie handig. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, alhoewel ek dink die verblyf nogals duur is. Met die diens en die kamer was daar egter geen fout te vind nie.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Christa,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop in die toekoms weer van diens te wees.

Groete,
Thelma

Arniston Guest House
Albert R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert R

Uitstekende verblyf.

Baie goed ontvang deur Thelma. Ontbyt netjies en smaaklik. Diens puik.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Albert

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons hoop om u gou weer as ons gaste te ontvang.

Groete.
Thelma

Arniston Guest House
Chelayne M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelayne M

Goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Thelma is 'n uitstekende gasvrou. Die gastehuis is pragtig en het 'n baie lekker "homey" atmosfeer. Die ontbyt was ook heerlik.

Carika V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika V

Sal beslis weer gaan.

Heerlik gebly. Pragtige gastehuis. Oulike gasvrou. Heerlike ontbyt. Groot ruim skoon kamers. Sal dit vir enige persoon kan aanbeveel.

Arniston Guest House se terugvoer

Goeiedag Carika,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer as ons gaste te verwelkom.
Beste wense
Thelma

Arniston Guest House
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCuHFma4C3ULfNPYPpohmmqBIj02m7E5Zi95ztGb4j4dtpH5v4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 27 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665756 20.228665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang