Art Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 350 km van Kaapstad af en is dus 'n uitstekende plek vir oornagverblyf.
Lutzville is 'n rustige dorpie naby Vredendal, Vanrhynsdorp, Doringbaai, Strandfontein en Lambertsbaai. Dit is ook die halfpadmerk tussen Kaapstad en die Namibiese grens.
Daar is verskeie kamers beskikbaar wat geskik is vir enige groep, insluitend enkelreisigers, paartjies en klein tot groot families. Maaltye, wegneemetes, braaipakke en piekniekmandjies is ook beskikbaar indien vooraf gereël.
Die kamers het lugversorging en almal het OpenView-kanale en privaat badkamers. Van die kamers het 'n kombuisies wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, elektriese pan, 'n tweeplaatstofie, yskas en opdien-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Art Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang