Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artemis Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dorinda Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelik verwelkom. Mooi uitleg van kothuis - skoon en netjies. Die natuurskoon en die tuine pragtig. Vind rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A natural gem in the ever developing Franschhoek. We loved the natural gardens and artistic flair in the cottage and at every turn in the grounds. A truly unique and special venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Right in the Franschoek mountains. Absolutely stunning! We will definitely be back. The sunsets and sunrises are out of this world, the place was fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Most enjoyable and relaxing. It was most enjoyable, clean and very comfortable. We didn't spend a lot of time there as we were attending a wedding nearby. A perfect place to escape from the hustle and bustle of city life and very nice and close to the town itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marissa S
1 nag
4.8
Nov 2023

Heerlik gebly. Pragtige en unieke tuine! Ongelooflike uitsig! Pragtige, unieke plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Perfek vir 'n naweek in Franschhoek! Net buite die dorp, tussen die wynplase meet 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie mooi en rustige plekkie. Baie netjies. Lekker naby aan alles en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Lekker rustig, pragtige tuin en kuns. Lekker gerus en tuin en kuns geniet. Kon ongelukkig nie by lapa en swembad kuier nie a.g.v. weer maar het die rustyd geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 37, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9901c38a78b3b45c12b3d85f664ec976d5db6a92427a55261e0fc5c83057e35ff2320192c77f20914e30a019fe0745432166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 37 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902766737073 19.122650969341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang