Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist's Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 10, Ladybrand, 9724, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Artist's Cottage is 'n ruim kothuis vir tot 6 mense in Ladybrand.

Die ruim lugversorgde kothuis is versier met verskeie kunsstukke en beskik oor 2 slaapkamers; 1 van die kamers het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en warm water word deur 'n sonkrag-geiser voorsien. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitarea is toegerus met 'n TV en 'n DVD-speler, en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart vir DStv saam te bring. Gratis internet is ook beskikbaar.

Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep en gaste het die gebruik van 'n privaat tuin. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Artist's Cottage is op dieselfde perseel as die galery van Thandi Sliepen geleë, en is stapafstand van die dorp af. Gaste kan ook die verskeie rotskunsterreine in die omgewing besoek, waarvan een die nasionale erfenisterrein, Tandjiesberg, is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bothastraat 10, Ladybrand, 9724, Vrystaat
  • Gaste dink Artist's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 10, Ladybrand, 9724, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0091fce6ef6df6b4b1d5119d6bbb1867b690d8dcc2fe53ae1634b1d59a7bb17d645e624dbd56a0d635447f43efb9a71b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 10 Botha Street Ladybrand 9724 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.200132763828 27.457786997553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang