Art Nebula Guest House
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R600R510 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Art Nebula Guest House is in Parys in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel.
Die kamers in die hoofhuis deel 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 3 rusbanke. Die hoofhuis het 'n stoep, tuin en braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Die gastehuis is net oorkant die pad van die Afridome-skougronde. Parys het 'n legio besienswaardighede en doendinge van voetslaan tot 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel en witwater- en riviervlotvaart.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Art Nebula Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat