Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Hill Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arum Hill Lodge B&B is op 'n erf van 7 ha geleë. Dit is 'n eksklusiewe B&B en bied luukse akkommodasie in die hartjie van die Middellande. Indien jy op pad is na die Natalse Suidkus, is Arum Hill Lodge die ideale oorstopplek, omdat ons net 4½ ure se ry van Johannesburg af is, net langs die N3.

Daar is 2 luukse kamers met koningrootte-beddens, 3 superieure kamers met koningingrootte-beddens en 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis. Al die eenhede het elektriese komberse, natuurlike donsveerduvets, handdoekverwarmers, 'n en suite-badkamer, TV met DStv en stoepe met die mooiste uitsigte oor die Middellande. Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en 'n etenstafel met sitplek vir 12 -14. Daar is 'n kaggel, snoekertafel, TV met DStv en 'n DVD-speler met 'n goeie klankstelsel. Ontbyt word in die hoofhuis bedien. Dit het 'n groot stoep wat oor die swartbaarsdam uitkyk, waar jy kan ontspan en die asemrowende uitsig oor die Middellande kan inneem. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep van die hoofhuis. Alle besienswaardighede van die Midlands Meander en Nottinghamweg is binne maklike bereik van die Arum Hill Lodge af. Baie top-trouvenues en konferensievenues is in die area en die toonaangewende Michaelhouse Skool is net 2 km van ons af.

Arum Hill Lodge is geleë in 'n rustige, veilige omgewing en is ideaal vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek, gesinskuiers of selfs net 'n oornagplek vir reisigers wat net verbykom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Danielle G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig. Goeie diens. Baie mooi uitsig. Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer terugkeer.
Apr 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie vriendelike ontvangs. Stil en rustig en pragtige omgewing. Goeie TV en WiFi.
Dec 2023
Yolande P
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig oor die area en 'n lieflike kuierstoep. Die gastehuis is regtig waarde vir geld in vergelyking met ander plekke in die area. Daar is m...
Sien meer
Oct 2023
Lee-ann F
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n baie aangename, netjiese plek met die lekkerste stoep en uitsig. Die bestuurder het ons so mooi gehelp in terme van aanduidings tot by die ...
Sien meer
Feb 2023
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig. Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig, gasheer is ook baie vriendelik en aangenaam.
Mar 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arum Hill Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjBjNDgxLWRhZGMtNDViYS04Yzg3LWY1NzQ3MDkyYzNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Currys Post Road Arum Hil 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.384252149314 30.07001410846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang