Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Arumvale Country Retreat

Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Anneline Garden Cottage
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
Samantha Standaard-selfsorgsu...
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
R1 560
per nag
vir 2
R1 560
per nag
vir 2
VOL
VOL
VOL
R1 560
per nag
vir 2
R1 560
per nag
vir 2
R1 560
per nag
vir 2
R1 560
per nag
vir 2
R1 560
per nag
vir 2
Malette Luxury Self-catering ...
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
Carol Luxury Self-catering Su...
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
R1 500
per nag
vir 2
R1 500
per nag
vir 2
VOL
The Stable Cottage
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 500
per nag
vir 2
R1 500
per nag
vir 2
R1 500
per nag
vir 2
R1 500
per nag
vir 2
VOL
Rustic Cottage Self-catering
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 320
per nag
vir 2
VOL
R1 320
per nag
vir 2
R1 320
per nag
vir 2
R1 320
per nag
vir 2
R1 320
per nag
vir 2
R1 320
per nag
vir 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Anneline Garden Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Samantha Standaard-selfsorgsuite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Malette Luxury Self-catering Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Carol Luxury Self-catering Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
The Stable Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rustic Cottage Self-catering
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die swembad is 'n soutwaterswembad en nie diep genoeg om in te duik nie. Die swembad is nie omhein nie en ouers aanvaar volle verantwoordelikheid vir hul kinders. Swembadhanddoeke word voorsien.

Arumvale is troeteldiervriendelik, maar troeteldier-eienaars moet hul troeteldiere se gemors skoonmaak en sorg dat daar geen steuring of besering aan ander gaste en/of skade aan eiendom is nie.

Rook is verbode in die eenhede.

'n Verskeidenheid DVD's is by ontvangs beskikbaar.

Hout en houtskool vir die braai word voorsien.

As gevolg van argitektoniese beperkings is Arumvale Country Retreat ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.

Die suites word een keer per dag skoongemaak. Daar word egter van gaste verwag om hul eie skottelgoed te was.

Arumvale is meerendeels kindervriendelik, maar grens aan 'n plaas en het 'n swembad wat nie omhein is nie. Daarom is voorsorg en toesig van volwassenes nodig.
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal R 200.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fd0cb3bdca9fddc95f91477484d19daf5d464458ce09c99ca98d0480a8f754e746ad9ccbdbec671ebaf42eacd4f9407fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016677640999 20.423653721809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011