Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arvella Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Arvella Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Abigail S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S

Best and safest place to stay.

The owners of the guesthouse were amazing; my son was taken care of in my absence. The place is clean and so secure.

Laetitia K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Great experience!

I enjoyed my stay very much. Thank you for the hospitality!

Anschen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen D

Goeie keuse vir die langpad met als wat jy benodig.

Het alles gehad wat ek benodig het vir die oornag verblyf. Ek slaap net en reis alweer baie vroeg, so dit het nie my sak geruk nie.

Carla R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R

Favourite home away from home.

The hostess was very welcoming and friendly, and the bed was super comfortable.

Angelique B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Dit was fun, my dogtertjie het dit geniet. Sal weer vir 'n volgende geleentheid kom.

Ja, dit was fantasties. Sal dit definitief aanbeveel.

Anneli S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Rustig, veilig, skoon, waarde vir geld verblyf!

Dit was heerlik om, na 'n dag by die Bloemskou, huistoe te kom na 'n heerlike, skoon kamer wat wag om ons te koester met 'n bederfie op die spieëllas en koffie of tee wat wag om geniet te word. Julle sien ons beslis weer!

Diard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diard V

Super spesiaal.

Ons het sommer baie lekker gebly.

Lize-mare S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mare S

Baie gerieflik, netjies, skoon.

Lieflike eenheid, great diens!

Jenna O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna O

Netjies.

Baie netjies skoon. Perfekte ligging vir reisigers.

Jessica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Absolutely amazing - definitely stay here!

We stayed here on our way to Cape Town. What a joy it was to walk into our room after six hours on the road with two cats in the car. The owners are so friendly and helpful, and the cleaning staff are very accommodating. I definitely recommend staying here!

Joanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Value for money, secure, comfortable and clean. Lovely owners.

So central to everything and the owners were very friendly, accommodating and just lovely people. The room was very comfortable with everything you need. We felt safe. Would definitely recommend staying here.

Lorren J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorren J

We had a great overnight stay.

Great overnight stay, easy and convenient and spacious.

Rene E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene E

Aangename kuier.

Het aanvanklik die ander kamer bespreek, maar a.g.v. die verf in daardie kamer het ons die kamer gekry wat nie 'n badkamerdeur het nie. Dit was vir ons bietjie van 'n probleem.

Tammy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M

Comfortable, clean and friendly.

Such a wonderful stay with the most hospitable and friendly hosts. A lovely pool and braai area as well as a pool table for the kids. Good value for money.

Anthony B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Adequate for what I needed.

Comfortable overnight accommodation.

Stephanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Oorslaap met 2 klein kinders.

Die kamers is goed ingerig, netjies en skoon. Ons het baie lekker oorgebly, daar was genoeg parkeerplek vir 3 groot motors en ons karavaan.

Mike E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E

A good night's rest.

Warm welcome, one-night stay so not much exposure, but the room was well-equipped and comfortable.

Amanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ons het dit geniet om daar oor te slaap.

Baie lekker gekuier by die gastehuis.

Louisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa D

Veilig, skoon en vriendelike diens!

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.

Nico B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Lekker stil omgewing en netjiese skoon kamer.

Ja, dankie, sal weer daar bly.

Katleho M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Katleho M

Some improvement in a few things.

No plates for food and others.

Leandri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri S

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Vriendelikste mense en baie behulpsaam!

Ursula L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

I had a lovely stay.

Very welcoming, clean, and comfortable accommodation. I would definitely recommend it.

Barry T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry T

Gemaklike oornag op pad huis toe.

Het gemaklik oornag op pad Durban toe.

Natasha S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Oornag in Bloemfontein.

Ons het al drie eenhede by Arvella bespreek. Gesinseenheid, luukse eenheid en standaardeenheid almal is baie netjies en goed ingerig. Ons is vriendelik ontvang en het sommer baie tuis gevoel. Daar is veilige, onderdak parkering en 'n motorhek. Ons sal graag weer by Arvella Gastehuis oorbly! Baie dankie vir alles!

Lize F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Netjiese verblyf in 'n stil area.

Gemaklik, netjies en skoon. Skoonmaak en vars handdoeke elke dag. WiFi is ook baie goed.

Samantha S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Pleasant and comfortable.

Room was very neat and tidy. Perfect for an overnight stay.

Gideon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Lekker.

Baie vriendelike ontvang.

Ulanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda K

Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad sal gaan om haar gaste te help.

Baie gerieflike oorslaap gastehuis.

Portia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

Value for money.

The place is spacious and clean. The hosts and the staff are friendly, we got the best service. We will definitely visit again.

Wayne C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Waarde vir geld.

Baie netjiese en praktiese verblyf.

Gerald J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald J

Baie lekker en geniet.

Sal weer daar bly. Baie skoon. Baie dankie.

Marita J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita J

Skoon en 'n goeie bed.

Als goed, maar ons het 'n spesifieke kamer geboek en na ons betaal het het die gastehuis dit verander.

Edna S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna S

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.

Baie bly oor lugreëling. Gasvrou het ekstra myl geloop deur 'n guns wat ek haar gevra het uit te voer. Sal enige tyd weer daar gaan bly en sal beslis aanbeveel vir enige persoon. Uitstekende diens en waarde vir geld.

Arvella Guesthouse se terugvoer

Môre Edna.
Dis was lekker om julle hier by ons te hê. Kom kuier gou weer.
Groete
Antonet

Arvella Guesthouse
Annie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annie L

Not self catering, no cutlery except coffee mugs.

Not self catering, no cutlery except coffee mugs. No place for self catering. This is an overnight guesthouse, not a stay for few days.

Welna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welna M

Die eenheid is luuks en gerieflik, ons het gemaklik gebly.

Baie mooi kamer en baie ruim.

Juanita V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Guesthouse was easy to find, friendly hosts. Secure.

The room was very neat and had everything one needed for an overnight stay. Extras like water, chocolates, sherry added a 5-star touch.

Botes A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botes A

Gasvryheid en flinke diens van die oomblik toe ons daar aankom.

Ek kan beslis Arvella aanbeveel vir enige persoon of persone wat n dag of 3 in Bloemfontein moet oorbly vir wat ook al die rede. Die Rosestad Hospitaal is lekker naby sou 'n mens 'n plek soek om te oornag as 'n geliefde daar opgeneem moet word. Ek wil net vir die hele Arvella span dankie sê vir die goeie diens en heerlike kos wat voorgesit is spesiaal die ontbyt, wêreldwenner omelette daai. Sien julle beslis 'n volgende keer.

Niekie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Baie lekker verblyf.

Tweede keer wat ons daar bly, weereens baie geniet.

Riaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie gerieflik en netjies.

Netjies, modern, veilig en rustig.

Niekie E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Baie lekker daar oornag, Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer, sal definitief weer daar bly.

Irene F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene F

Baie gemaklik en baie goed toegerus!

Ons het laatmiddag gearriveer, en is vooraf gekontak. Ons is verwelkom en die kamer was baie goed toegerus, netjies en skoon met elke moontlike gerief tot ons beskikking.

Noqhubeni L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L

Perfect place.

Arvella guesthouse is a perfect place, we had a wonderful holiday in Bloemfontein, everything was in place, the hosts are wonderful. Close to everything. The kids enjoyed their stay because the pool was their highlight.

Deniece N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniece N

Worth the while booking in. Was lovely.

Really enjoyed the stay.

Barbara R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Goeie waarde vir geld.

Was ons tweede keer daar. Eienaar baie vriendelik, het graag gehelp, tuis gevoel. Netjies en skoon, warm geslaap.

Maryna D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Baie goeie waarde vir geld.

Die kamers is pragtig ingerig en het goeie beddegoed en skoon, vars handoeke. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Barbara R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Luuks.

Was vir ons 'n baie aangename verblyf. As jy hou van luuksheid en netheid, sal ek Arvella Guesthouse aanbeveel. Goeie vriendelike ontvangs gekry!

Leon S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie goeie ondervinding.

Een woord beskryf alles: fantasties.

Marlé S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé S

Aangenaam verras.

Baie mooi, skoon en gerieflik! Ontvangs was uitstekend, baie meer gekry as wat ek verwag het a.g.v. die prys wat so billik is. Sal vir seker weer daar bly indien ek moet oorslaap in Bloemfontein. Dankie dis great!

Wikus M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus M

Dit was aangenaam.

Sentraal geleë en maklik bekombaar. Baie netjies, vriendelike diens.

Hester O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester O

Skoon en gerieflik.

Ons wou net 'n skoon bed gehad het. Ons het meer as dit gekry. Gerieflik naby snelweg, tog lekker stil.

Jaco H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Baie netjiese en lekker ingerigte kamer.

Baie happy met diens en ontvangs en skoon eenheid.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
August P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August P

Baie gemaklik geslaap met veilige parkering vir my kar.

Ek het baie lekker gebly en hulle sal my beslis weer sien.

Chrisjan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisjan V

Netjiese oornagverblyf.

Ons het in die familie-eenheid oorgeslaap vir drie nagte gedurende die Kers-langnaweek omrede die verblyf naby my ouers se huis geleë is. Die eenheid is daagliks skoongemaak en van skoon handdoeke voorsien. Welkom sherry asook genoeg gebottelde water was voorsien. Een negatiewe was dat alhoewel die tariewe gemeld het dat dit B&B insluit, geen ontbyt beskikbaar of verskaf was nie. Op navraag was gemeld dat daar nie ontbyt gedurende Desember is nie omrede hulle sukkel met personeel. Alhoewel ons verstaan dat dit 'n moontlike ongerieflike tyd is (Kersnaweek) sou dit gaaf gewees het om dit vooraf te weet pleks van om inderhaas addisionele planne en kostes te moes maak. Eenheid is gerieflik geleë naby die N1-snelweg en is gerieflik as 'n oornagpunt vir vakansiegangers na die Kaap.

Suzette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Baie goed, dankie!

Baie goed, dankie. Ons kom weer.

Leone' B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone' B

Netjies, skoon, vriendelike diens! Baie tevrede!

Ons het dit vreeslik baie geniet, goeie waarde vir geld, vriendelike diens en alles was skoon en netjies!

Martin V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie lekker verblyf.

Skoon en netjiese kamers. Veilige parkering. Uitstekende diens.

Lynn M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Skoon en netjies.

Baie dankie.

Suret S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suret S

Lekker en skoon.

Baie dankie! Die ontbyt was lekker en die kamers mooi skoon en netjies. Antonet baie vriendelik en behulpaaam.

Jacques V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Uitstekende oornaggeriewe.

Vandat ons bespreek het tot dat ons vertrek het was ons uitstekend behandel. Heerlike ontbyt en uitstekende gasvryheid. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbc3d0899113a65ad9f48ef766e08d625fcc75f554719fa1cb5afab262d7a1546bbf5abb01746e23005989e219e33c583b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.145072094434 26.172100147152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang