Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asante Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Asante Guest House is die ideale gastehuis vir sakereisigers, vakansiegangers of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek. Die gastehuis is gerieflik geleë in die veilige en stil buitewyk Vanderbijlpark, stapafstand vanaf die Emerald Casino-oord, en 10 minute se ry vanaf Sasolburg.

Al die kamers het gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, lugversorging, lessenaars en WiFi.

'n Engelse a la carte-ontbyt, vrugte, jogurt, brode en bodemlose filterkoffie is ingesluit. Aandete, middagete en wegneem-ontbytpakkies is op versoek beskikbaar. Daar word aan alle dieetvereistes voldoen.

Skadu-onderdakparkeerplek is gratis beskikbaar. Die gastehuis maak van sonkrag-geisers gebruik en het 'n kragopwekker indien beurtkrag sou plaasvind.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ilze N
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! Dit was die mees ongelooflikste gastehuis waar ons nog oorgebly het. Ons reis graag en het al by baie gastehuise oorgeslaap, maar...
Sien meer
Jun 2024
Wimpie G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Mar 2024
Marzanne V
Gesin met klein kinders
5.0
All round excellence! Exceeded all my expectations. Rooms were clean and comfortable and beautiful but even better were the hosts. Made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2024
Ann C
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf - detail van alles is egte perfeksie!
Dec 2023
Marthinus R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Netjiese kamers met alles wat jy benodig. Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang te midde van die feit dat...
Sien meer
May 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Asante Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd26d8050f7555830f0f6752b19526bf7603b175c763d61bf757cb217eb5189c720d005b19b1c61c202f0ba85940ce198687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Groendoring Street SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740974069811 27.85398364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang