Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Bush Lodge

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ontsnap van die gejaag en geraas van die stadslewe by Ascot Bush Lodge & Spa, net 'n klipgooi van die N3 af en 'n paar kilometer van Pietermaritzburg se sakekern af. Ascot Bush Lodge bied 'n unieke ervaring met 'n Afrika-tema en is omring deur 12 hektaar van natuurlike bosplantegroei en volop voëllewe. Ons akkommodasie is gerieflik en sakpas, of jy nou 'n sakereisiger is of familie of vriende besoek.

Die akkommodasie bestaan uit 12 en suite-rondawels met koningingrootte-beddens, 4 gesin-lodges met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 2 groter "deluxe"-lodges met slaapplek vir 2, 'n sitarea en uitsig oor 1 van die 3 damme op die perseel. Al die kamers word daagliks skoongemaak en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging of waaiers en 'n platskerm-TV met DStv.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n kroeg, restaurant, braaigeriewe en ontbyt in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Elouise S
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly. Skoon en netjies en veilig.
Jul 2024
Andries Petrus D
Besigheidsreis
5.0
Great value and beautiful accommodation. Great place. Great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Mariska W
5.0
Baie lekker. Goeie fasiliteite, lekker naby aan skool, gerieflik vir aandetes.
Apr 2024
Robyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Friendly and accommodating staff, they went out of their way to assist us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ritesh R
Gesin met tieners
5.0
Wonderful, relaxing. We enjoyed our stay. Staff were welcoming and helpful. Property very neat. Amazing, relaxing environment in a city...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ascot Bush Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4205e10765c0edb210d4cb1539d15eeb93c4a9c38e57ce2130cab37b64ea108732be5917e8d5a497bf1fb479ef0fabfbf7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 217 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.603288108534 30.410577547541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang