Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 37

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 37, Fairway Heights, Van Riebeeck Park, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At 37 is in die rustige woonbuurt Riebeeck Park geleë en bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir paartjies of klein gesinne.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die leefarea het ook 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir kinders. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot die eienaar se swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en verlig die impak van kragonderbrekings.

At 37 trek voordeel uit sy nabyheid aan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Boonop kan gaste nabygeleë besienswaardighede verken, insluitend die Worcester Gholfklub, die Karoowoestyn, die Nasionale Botaniese Tuin en die Golden Valley Casino.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Travin S
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, homely. Wonderful place to stay and owners are very accommodating. Has everything needed for a long and short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Naftalie H
Gesin met klein kinders
5.0
Incredibly beautiful accommodation. Incredibly beautiful place, super friendly and accommodating host. Regina went the extra mile and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
As j peace of mind soek is at 37 d plek om te wees. Ons het fantasties gebly.
Apr 2024
Cornelia W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, privaat, gemaklik. Jy gaan ver soek om beter as At 37 te kry. Ons het heerlik daar gebly.
Mar 2024
Ronelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & stylvolle verblyf. Pragtige verblyf, smaakvol & gerieflik gemeubileer. Toegerus met alles wat jy benodig.
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Regina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Masters-weg 37, Fairway Heights, Van Riebeeck Park, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink At 37 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 37, Fairway Heights, Van Riebeeck Park, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd2f1eb645cca782ac7d5a814b7792a2b64d03d479c309e8525275f9d2a124779d6982476a216931b24e13144d877a481a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 37 Masters Way Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6169247 19.4469443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang