At 98 on Lynburn Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Manus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Neil D - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient. Exactly everything we could have wanted or needed.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Just a big pleasure Neil, we always try to accommodate our guests. Thank you for the positive review and compliments we appreciate.
With kind regards
Manus, Frik & team
Adriaan J - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful stay!
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
We appreciate thank you Adriaan for the excellent rating and compliments.
We awaiting your next stay with us
With kind regards
Manus, Frik and team
Suzanne V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie Suzanne vir die positiewe terugvoer en komplimente, ons waardeer en sien uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike groete
Manus, Frik en span
Ilze M - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute plesier.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie Ilze dit was n'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te kon verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer!
Manus, Frik en span
Cornelia C - Jan 2022
Algehele gradering
Net een woord "awesome".
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Cornelia, ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Manus, Frik en span
Mariska W - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer
Lees meerAt 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie Mariska
Dit was heerlik en net 'n groot plesier om jou as ons gas te kon he.
Ons waardeer jou komplimente opreg
Vriendelike groete
Manus & Frik
Anton L - Jan 2020
Algehele gradering
Home away from home!
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente en aanbeveling. Ons waardeer dit baie en sien uit na die volgende kuier.
Elzabe H - Apr 2019
Algehele gradering
Die eienaars van die gastehuis het aan alles gedink, die detail binne en buite in die tuin is iets om te sien.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie Elzabe vir die komplimente en aanbeveling vir voornemende gaste, ons waardeer dit baie en hoop om julle kapenaars gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Manus & span
Hilda P - Nov 2018
Algehele gradering
Topklas.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie Hilda ons waardeer dat julle die moeite wat ons doen raakgesien het en kan nie wag vir julle volgende huier by ons nie
Vriendelike groete,
Manus & span
Charl V - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en moderne verblyf naby die WNNR, Menlyn en Lynwood Bridge.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente, Charl. Ons hoop om jou gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Manus en span
Matthys H - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek!
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Matthys ons hoop om julle gou wier te sien.
Tina V - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, ons kan die verblyf definitief aanbeveel.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Tina dis regtig tyd dat julle weer kom kuier.
Jaco D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
At 98 on Lynburn Guest House se terugvoer
Vreeslik baie dankie Jaco ons waardeer gaste se positiewe terugvoer baie en hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike groete
Manus & At 98 on Lynburn GUEST HOUSE se personeel
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynburnweg 98, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang