Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home Accommodation is in 'n stil deel van Drakensview in Estcourt en bied verblyf in 4 eenhede. Die perseel bied goeie sekuriteit en onderdakparkeerplek. Dis naby die Estcourt Gholfklub en die Estcourt Spar.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenhede is apart van die hoofhuis op die perseel.

Die perseel is 1 km vanaf die middedorp en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welsh-straat 100, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBbBUhEBTdfXhKbCOAA7y4VErP4YI8JxHG8AwYMjYuMdcsjiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 100 Welsh Street Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.015118668378 29.871000051499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang