Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 427 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die lekkerste kuier. Die lekkerste ronddawel en dit was 'n nie-see-uitsig gewees. Maar ons het wel die see-uitsig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome stay. The whole camp was neat and clean; people were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlik, gerieflik en ontspanne. Skoon, netjiese en gerieflike verblyf naby aan die pretpark / eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Most beautiful and breathtaking views. It was just what my family and I needed, the peace, the safety, and the beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heel rustig. Baie lekker gekuier. Hulle kan gerus meer channels op televisie sit, veral die dae wat dit reƫn. Wil mens nie uitgaan nie, maar is ook nie veel om te kyk op TV nie, en WiFi was baie swak gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathleen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig, uitsig, naby winkels. Was baie lekker, kon ons nie self lekker daar geniet nie want ons moes eintlik werk. 'n Kaggel sal nogal baie help vir binne. Wind het Saterdag gewaai en ons kon nie buite sit om die vuur nie en ons is mense wat hou van om die vuur sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charade L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Peaceful. Very neat and tidy. Close to shopping centre and beach. Our stay was very pleasant. Even though the warm bath was not in working mode, we still had a great time. Just gives us reason to come back again to experience the upgraded warm bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Comfort. Had a fun weekend with friends and had everything we needed. All amenities are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Relaxed. Had a fun weekend with friends and had everything we needed. All amenities are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nice place for a stopover. The image showed our booked accommodation closest to the beach but turned out to be separated by a road. Otherwise, a pleasant stay, 2nd time of visiting. Staff are always friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2345

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 525 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1400b23c18a1c82f6321fa39dfae221ef3ea9d03e1efe97c955ecdd3c19d39bb6e238062873f5c973d84776889b441649fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 088 nouVanaf R762 per nag (plek vir 2) 427 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang