Gone Coastal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gone Coastal is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Drieankerbaai, Mouillepunt. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n gesin óf 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken en binne maklike bereik van talle besienswaardighede en doendinge is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed; net die hoofslaapkamer het egter lugversorging en sluit 'n TV in. 'n Bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop is daar 'n ontbytkroeg en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n Weber-braai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die gewilde Seepunt-promenade waar gaste heerlike kuswandelings kan neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Gone Coastal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang