Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Cascade

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karlien P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gerieflik, baie gepas vir 'n besige naweek. Baie sentraal en netjies. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Memorable, comfortable, cozy, and convenient. The flat was in excellent condition upon my arrival. It was clean, well-maintained, and all the appliances were in good working order. The location was convenient, with easy access to local amenities, like restaurants, etc. This greatly contributed to the overall enjoyment of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was baie lekker. Ja, dankie, sal wel weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstaande. Dis absolute waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies. Baie sentraal. Netjiese veilige woonstel. Goed toegerus met WiFi, haardroer ens. Maar die stoof is bietjie ingewikkeld vir plaasjapies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Labeebah S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Fantasties! Die sekuriteitwagter van die gebou was baie behulpsaam en vriendelik tydens ons inklok. Die eienaar van die woonstel, Burger, was gaaf tydens ons oproep. By die ingang teen die muur het die eienaar voorstelle van 'n paar aktiwiteite opgeplak. Die plekkie self is baie oulik en intiem. Die uitsig is baie pragtig. Loopafstand in stad toe en die Woolworths Foods onder in die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Awesome Very nice and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lekker sentraal en absoluut perfek. Ons kon heerlik afstap na die koffiewinkels en ook die Saterdagmark by Oranjezicht. Ons gasheer was flink met reëlings en allles was mooi in plek en goed toegerus vir 'n lekker tydjie weg van die huis. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker gebly. Die stoele kan net vervang word met iets beters en stewiger. My skoonpa het gaan sit en die stoel se skroef het uitgeskiet en hy't geval. Beter en stewiger stoele vir ouer mense. Die banke is bietjie laag. Veral vir iemand wat knie-probleme het. Die spieël wat bokant die een bank hang, kan asb geskuif word. Dalk net 'n ekstra kombers in tweede slaapkamer insit. Instruksies vir stoof se aan en afsit. Verder het ons nie klagtes nie. Plek was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c78f6918b4bb4c61b422a129dbcaae23d0e943d84081d0368ed468fddbf82d4f5ace7e759f888b97858739bddb2a0236ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 8 Vesperdene Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9102005 18.4123745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang