Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Dream Beachfront Villa

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 889, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 R4 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Atlantic Dream Beachfront Villa het 'n uitsig oor 'n melkhoutwoud en die see. Dit lê teen die strand in Scarborough, 'n eksklusiewe woonbuurt aan die Atlantiese kus en 'n bewaringsdorp van Kaapstad.

Dié villa het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 4 en suite-badkamers met stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n sitarea, eetarea, kaggel, wasgoedgeriewe en 'n speletjieskamer in. Gaste het toegang tot 'n groot stoep met buite-eetplekke met 'n berg- en see-uitsig. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 4 voertuie.

Die verblyf is 'n paar minute vanaf talle restaurante, strande, flieks en winkelsentrums. Scarborough is naby die Kaap se groot besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ben A
Saam met vriende
5.0
Very pleasant beach-house stay. Nice large house close to the beach. We enjoyed the games room and the pool. Lots of seating and dining...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Charlene O
Gesin met tieners
4.8
Wonderful view and location, with great facilities. Noisy floorboards. The recommendation would be a yes, and a no. There is so much th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Stephen B
4.0
Successful stay. Was good. Nice pool and outside area, great games room which we didn't know about! Only negative was the '2 hours free...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Anza F
Saam met vriende
4.0
Pleasant stay. Perfect for summer holiday with a large group. Centrally located and close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Stephen L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic location, excellent amenities, great value. Everything to do with our stay at this beautiful house was a pleasure, from the i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kusweg 889, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Dream Beachfront Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 889, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d9d5b663ff3d1a8fbb4cec875b0d1c237049a51f21e7a1ab358169ba9932450678427dc8881988bd4f6f420bc9975b0800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 889 Beach Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.196822788253 18.372809439843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang