Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Villa Boutique Guest House and Conferencing

Gastehuis
 17 Beskikbaar
 17 Beskikbaar
 17 Beskikbaar
Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, gratis WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word vanaf 7:00 tot 9:00 buffet-styl bedien. Items wat nie deel van die buffet is nie kan by die kombuis bestel word.

Let asb. op die volgende:
- Die tariewe is in Namibiese Dollar (NAD) per nag en sluit VAT en 'n 2%-toerismeheffing in.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 11 jaar betaal 50% van die volle tarief.
- Die gastehuis poog om groepe by te staan wat vroeër wil inklok, onderhewig aan voorafgaande reëlings met die senior bestuur en afhangend van die beskikbaarheid van die kamers.
'n Minimum bespreking van 5 nagte tussen 15 Desember en 1 Januarie word vereis.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
Kamers met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, gratis WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word vanaf 7:00 tot 9:00 buffet-styl bedien. Items wat nie deel van die buffet is nie kan by die kombuis bestel word.

Let asb. op die volgende:
- Die tariewe is in Namibiese Dollar (NAD) per nag en sluit VAT en 'n 2%-toerismeheffing in.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 11 jaar betaal 50% van die volle tarief.
- Die gastehuis poog om groepe by te staan wat vroeër wil inklok, onderhewig aan voorafgaande reëlings met die senior bestuur en afhangend van die beskikbaarheid van die kamers.
'n Minimum bespreking van 5 nagte tussen 15 Desember en 1 Januarie word vereis.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Woonstelle
Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstelle het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke woonstel het 'n kombuisie met basiese verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n induksieplaat, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, gratis WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word vanaf 7:00 tot 9:00 buffet-styl bedien. Items wat nie deel van die buffet is nie kan by die kombuis bestel word.

Let asb. op die volgende:
- Die tariewe is in Namibiese Dollar (NAD) per nag en sluit VAT en 'n 2%-toerismeheffing in.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 11 jaar betaal 50% van die volle tarief.
- Die gastehuis poog om groepe by te staan wat vroeër wil inklok, onderhewig aan voorafgaande reëlings met die senior bestuur en afhangend van die beskikbaarheid van die kamers.
'n Minimum bespreking van 5 nagte tussen 15 Desember en 1 Januarie word vereis.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Junior Suites
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die suites het 'n kombuisie met basiese verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n induksieplaat, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, gratis WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat terras of balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word vanaf 7:00 tot 9:00 buffet-styl bedien. Items wat nie deel van die buffet is nie kan by die kombuis bestel word.

Let asb. op die volgende:
- Die tariewe is in Namibiese Dollar (NAD) per nag en sluit VAT en 'n 2%-toerismeheffing in.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf.

Kinderbeleid:
- Kinders onder 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 11 jaar betaal 50% van die volle tarief.
- Die gastehuis poog om groepe by te staan wat vroeër wil inklok, onderhewig aan voorafgaande reëlings met die senior bestuur en afhangend van die beskikbaarheid van die kamers.
'n Minimum bespreking van 5 nagte tussen 15 Desember en 1 Januarie word vereis.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 24, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8OV0TuPjJbeEFvW0CdbRUjcABaykyd6cMRsnr2uzfrPA2lHqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 24 Plover Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.633485954635 14.526957769625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang