Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantica

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ligging en uitsig is tops! Uitstekende ligging en uitsig. Gerieflik en goed toegerus. 'n Lekker vakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Atlantica
Beste Sean Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet.

Michael Henry P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Relaxed and carefree. Most pleasant and enjoyable stay with almost every amenity or accessory conceivable, including clean bathrooms and toilets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Atlantica
Hi Michael We are so glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in the near future.

Candice F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. My daughter had an awesome 21st birthday weekend away. The views were amazing. Everyone that joined us couldn't stop talking about the place. The host was very welcoming and had a lovely feel about her. Thank you for contributing to the overall success in the birthday celebrations ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige vakansie met asemrowende uitsig oor die see. Dit was 'n wonderlike huis! Geskik ook vir jonger kinders en groot genoeg vir 'n groot groep familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatima V
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Absolutely wonderful We had a wonderful stay. The home was lovely and the hospitality services from you and the owners themselves were outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Our stay was wonderful and Gretchen was amazing. Gretchen welcomed us and gave us a tour of the house, which was exactly what we saw on the website. Will certainly visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lovely house with a magnificent view. As a family of 9, with 2 teenagers and 3 smaller children, we really enjoyed our staying. The layout of the house is great, and it has all the comforts we are used to at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Baie gerieflike kuierhuis. Die huis is ruim, netjies en goed geleë en het al die geriewe moontlik, behalwe vir 'n omsetter met batterye in die geval van beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Beire K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Dit was perfek vir ons Strategiese Beplanningsessies Die uitleg van die fasiliteit was perfek om sosiale afstand te hou te midde die huidige Covid-19 regulasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Pragtige huis met 'n fantastiese uitsig. Hierdie huis het alles wat jy sal nodig kry vir 'n heerlike kuier en meer. Pragtige uitsig, groot ruimte en 'n wonderlike gasvrou, Gretchen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 328

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R12 092
R 12 092 R 8 061
per nag (plek vir 16)
Vanaf R12 092
R 12 092 R 8 061
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bb21f361604c5952ae0bd622c9d96edb816247f3bff68258aa961889fadcc515c60b1ae03d2758ddd455babb5aafd153c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 092 nouVanaf R8 061 per nag (plek vir 16) 13 5 1 5 59 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.351481466822 18.148132588454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang