Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Au Jardin Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Au Jardin Guest House is in Welkom geleë en bied gaste smaakvolle suites in 'n ontspannende omgewing vir sakereisigers en gesinne.

Gaste het 'n keuse om verskeie individueel versierde kamers te bespreek; Standaardkamers, Superior Kamers, Superior Gesinskamers of Wittebroodsuites. Elkeen van die lugversorgde kamers het 'n privaat ingang, asook 'n en suite-badkamer. Elkeen van die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en diens. Ontbyt is by die tarief ingesluit. Neem asseblief kennis dat rook nie in die kamers toegelaat word nie.

Veilige parkeerplek word voorsien teen 'n ekstra fooi in afstandbeheerde motorhuise. Die beskikbaarheid van die motorhuise word nie gewaarborg nie maar daar is parkeerplek in 'n veilige kompleks oorkant die ingang na die hoofgebou.

Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak of in die swembad afkoel.

Welkom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Welkom Museum, die Goldfields Casino, die Oppenheimer Park Gholfklub, en doendinge soos die Welkom Myntoere.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Au Jardin Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS4dAaDOpUetccGT1oEraY5P9pAfidRjHIYdYvB2DatrXuoUyqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Hecate street Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.92576 26.81302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang