Augrabies Valle Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Augrabies Valle Guesthouse and Camping is 'n luukse, dog gerieflike gastehuis reg op die drumpel van die majestueuse Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld.
Augrabies Valle Guesthouse bied 6 luukse selfsorg-eenhede wat elkeen stylvol versier is met sy eie en suite-badkamer. 'n Rolstoelvriendelike eenheid is ook beskikbaar. 'n Lieflike tuin, omringende wingerduitsig en swembad verseker 'n aangename verblyf. Kampgeriewe met elektrisiteit is ook op die perseel beskikbaar.
Die eiendom het 'n omskakelaar en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere muurproppe kan gebruik.
Ideaal vir vinnige oornagverblyf of selfs 'n ontspanne vakansie in 'n omringende omgewing.
Ons is naby die Augrabies Watervalle Nasionale Park, die Oranjerivier, Riemvasmaak berg- en woestyngebied en die Blouputsvallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 205
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Augrabies Valle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang