Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon Guest Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Avalon Guest Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frank B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank B

Fantasmagorial!

Perfect hosts, they did not disappoint at all.

Avalon Guest Manor se terugvoer

Good evening Frank,

Trust that you are well.

Thank you for staying with us at Avalon. How blessed we were to have you. Absolutely lovely people you are!

Thank you for the wonderful review. Much appreciated.


Trust that you enjoyed the rest of your time in Natal and are safely home in Cape Town.

Be Blessed.

See You Soon!!

Kind Regards.
Siephan

Avalon Guest Manor
Aukje V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aukje V

Altyd lekker.

Ons kom elke keer by Avalon Guest Manor, as ons in Newcastle is.

Marius N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Beste ooit!

Beslis die beste waar ons nog oorgebly het en sal dit vir amal aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel.

John A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John A

Gem in Newcastle.

Central location. Clean and comfortable. Average pricing.

Leon M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

In summary, excellent accommodation!

I know it is classified as a guest house, but it is more like a 5 star boutique hotel. Thank you for going out of your way to make our stay a memorable one. Special mention to Siephan the owner, who is just amazing, Michelle reception/manager who is on call 24/7 and Lydia who ensures everything is neat and in place. We will be back.

Douw V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V

Waarde vir geld.

Netjiese kamers en goeie diens.

Armand V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Excellent guest house and great staff.

A well-run guest house with exceptional staff.

Avalon Guest Manor se terugvoer

Goeie Dag Armand,

Dit was vir ons wonderlik om julle by ons te kon huisves.

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit opreg.
Ons doel by Avalon is om net die beste vir ons kliente te kan aanbied.
Streef elke dag om te verbeter.

Sien baie daarna uit om julle gou weer te ontvang.

Groete,
Siephan



Avalon Guest Manor
Carl. F G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl. F G

Baie aangenaam.

Goeie diens en vriendelik.

Lindie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Awesome, kan nie beskryf watter goeie diens ons ontvang het nie.

Wat 'n ongelooflike ervaring! Die diens is uit die boonste rakke. Van die eerste sekonde wat ons by die gastehuis ingestap het was ons met 'n vriendelike warm glimlag gegroet tot ons laaste sekonde in die gastehuis. Die kamers was amazing en die ligging van die gastehuis is amazing. Ek sal vir seker enigiemand daarheen verwys.

Anita V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Rustig en kamers is netjies.

Die gastehuis is baie netjies en die personeel is almal vriendelik en ons is vriendelik ontvang. Sal weer daar tuisgaan.

Ndaba N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndaba N

The best place to be in for accommodation.

We will from now on go there whenever there is an event in Newcastle.

Avalon Guest Manor se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback. We look forward to welcoming you time an time again to Avalon Guest Manor.

Avalon Guest Manor
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Loerie Straat, , Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c7fb52e86793e7bd9c440635d292a60bd0bb35641f818336458d377832e27886071e66f870dcdf664639b2c72181364387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Loerie Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.72325 29.92011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang