Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aves Indigo

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 78 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
2.8
Veiligheid
3.4
Agnes K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantastic. My group and I enjoyed our stay; they had facilities that suited us, a friendly and safe environment, the manager and staff were friendly and helpful, and it was close to many shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Only need to replace the pillows as they are in a terrible state. It was fully occupied, so I was transferred to another guesthouse where the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Baie mooi omgewing en vriendelike personeel. Verblyf was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasmagories. Baie lekker gebly. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsoaki M
1 nag
5.0
Mei 2024

Good. It was quite a silent place, since I like it silent to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Great. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig. Stil. Veilig. Lekker gebly. Rustige atmosfeer. Klein aspekte kan aandag geniet: bedliggies werk nie. Aanvanklike bespreking is gewysig met aankoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauli V
Lang verblyf
4.4
Sep 2024

Oulike plek. Baie mooi plek, vriendelike oulike eienaar. Paar keer gekla oor die bure - die permanente inwoner rook dagga heeldag en is bedrywig in die aande, so geen mens kan slaap nie. Die eienaar het dit wel aangespreek, maar die gas het hom eenvoudig geignoreer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Pragtige huis, goeie ligging - kort egter TLC. Pragtige huis, puik ligging. Benodig egter bietjie aandag - geen WiFi, geen DStv. Lugversorging werk nie. Ketel in die kamers, maar net 1 koppie (al is dit 'n 2 slaper) in die kamers en geen tee lepels.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Cees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bloulysie-straat 1047, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDBkM2U2LTQ3Y2ItNGNkZS1hM2FjLTM1NjVjMDg4NDI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 78 5 1 4 1047 Blousysie Street Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.689976926502 28.272200971842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011