Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aves Indigo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Cees Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 67 resensies vir Aves Indigo
Netheid
3.3/5
Diens
2.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.0/5
Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Fantasmagories.

Baie lekker gebly. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Ntsoaki M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsoaki M

Good.

It was quite a silent place, since I like it silent to rest.

Audrey B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

Amazing place will go there again.

We enjoyed it very much. Lovely friendly service we got.

Sharron B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharron B

Worth booking into Aves Indigo, stunning garden peaceful location.

Beautiful, quiet place. The bed is very comfortable. The shower could do with an anti-slip mat, but otherwise everything was great. Thank you for making our stay memorable.

Aves Indigo se terugvoer

Thank you for your review. We will work on the showers. Warm regards, Simone

Aves Indigo
Kgotso M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kgotso M

It was a peaceful stay.

See stars.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lebo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lebo M

Not impressed.

The water was cold for the 1st two days! 2nd night returning our room was not cleaned because they did not have a spare key. Loud noises, laughs, furniture being moved around when sleeping. Just unpleasant.

John F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
John F

Very disappointing.

20 characters too little.

Aves Indigo se terugvoer

Good day,
Please contact us with your feedback about why you were disappointed. Your feedback will be highly appreciated.

Looking forward to hearing from you.
Regards, Simone

Aves Indigo
Andre S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre S

Dit was nie lekker nie om bogenoemde redes.

Nee, die aircon en TV het nie gewerk nie. Daar was nie voorbereiding gedoen nie. Kluis was oop en bloot in die kamer.

Magdalena S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magdalena S

Onaangenaam.

Glad nie lekker. Ander gaste lawaaierig in die nag. Slegs 1 handdoek per gas. Geen behoorlike koffie stasie, net 'n paar sakkies koffie. Geen tee of suiker nie.

Ria S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ria S

Uiters swak! Verwyder van jul stelsel.

Hopelose plek. Die vrou moes met haar selfoon lig sodat ons kon op gaan kamer toe e terug. Geen elektrisiteit! Toe geneem na Threebees. Eetgerei 'n skande. Geen koffie, tee of melk nie. Elektriese bedrading is 'n gevaar. Geen bekendstelling met aankoms by albei plekke nie. Styl hier. Eerste keer dat ons agter mekaar by twee sulke plekke kom. Wat jy sien is nié wat jy kry nie!

Trema V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trema V

Aangename, vriendelike personeel (Elizabeth). Sy het werklik uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer al was dit reeds na middernag wat ons opgedaag het by die gastehuis. Saam met ons deur die kamer gegaan en gewys waar alles is en ons 'n goeie nagrus toegewens. Sal definitief aanbeveel.

Sal definitief die gastehuis aanbeveel. Ons het hulle verontrief deur laat op te daag. Steeds is ons vriendelik ontvang. Regtig aangenaam gewees.

Tumi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumi B

Pleasurable stay.

Nice place.

Siphiwe N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Siphiwe N

Bad, the pool was dirty. I had to ask them to clean it for us.

And they gave me the wrong room. What I saw in the picture is not what I got.

Geraldine C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine C

Perfek vir 'n oornag vir sport.

Die eienaar is baie behulpsaam, dit is werklik bekostigbaar en skoon. Die selfsorg-gedeelte benodig opknapwerk, bv. breukware. Dit is regtig lekker naby aan alles!

De Mara B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
De Mara B

Dit was nie wat op webtuiste geadverteer is nie.

By die Indigo aangekom, is ek geneem na die Threebees Gastehuis. Baie ongerieflike, styl oprit wat nie baie gemaklik is nie. Nêrens was daar enige persoon of manier van kontak nie. Geen kerse of batteryligte toe kragonderbreking daar was nie.

Anuscha G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anuscha G

Nie soos geadverteer nie.

Niemand het ons ontvang nie - skoonmaakpersoneel het nie eers van ons geweet nie. Bespreking was verkeerd. Ons was uitgesluit toe ons die aand terugkom nadat ons uit was en moes buite parkeer. Baie van die geriewe wat adverteer word was nie beskikbaar nie/het nie gewerk nie.

Al J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Al J

Was baie gemaaklik.

Dankie, was oulik die eienaar was baie behulpsaam.

Anne-marie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie J

Pragtige plek wat skoon was. Lekker gekuier daar.

Master het ons onmiddelik tuis laat voel. Was baie behulpsaam en vriendelik.

Revino T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Revino T

Terrible.

Hosts got our booking/room wrong.

Willem V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willem V

Over promised and under delivered.

What they said you would get, nothing works, and there wasn't even toilet paper.

Adriaan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan P

Geen WiFi.

Kamer wat gebook is, was nie beskikbaar nie. Swak.

Siphiwe N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siphiwe N

It was a nice place to visit.

The was no Wi-Fi as they said, the pool was not clean and I didn't sleep well due to mosquitos.

Mabetha R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mabetha R

Bad experience. No reception, easy access for non residents. Parking issue, unfriendly tenants, poor security.

No breakfast, same linen, dirty swimming pool, could not swim. Noisy and rude tenants.

Reghardt R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Reghardt R

Cockroaches.

The room was full of cockroaches, and not clean.

Esther D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esther D

Ek sal my skaam om so 'n verwaarlose gastehuis te adverteer.

Foto's is misleidend. Die kamer het geen mikrogolf of ketel gehad nie. Geen seep by die wasbak. Ek wonder hoe kan so gastehuis nog 'n bestaan maak? Die meubels in die sitkamer is so vuil en die stoof se plate in die kombuis is om van naar te word. Wat 'n groot teleurstelling.

Jacques A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques A

Swak. Swak. Swak. Swak. Swak. Swak.

Ons in verkeerde kamer, geen ontbyt kombuis toe, geen personeel, geen Covid-reëls, stukkende toiletsitplek, stukkende bedkopstuk. Bly weg, bly weg.

Jessica D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Was rustig en gemaklik.

Persoon wat ons oor die foon mee gepraat het was baie behulpsaam, maar ons het hom nooit ontmoet nie. Dames wat in die huis werk weet nie regtig wat aangaan nie, maar nie dat dit hulle stop om te help nie. Baie dankie!

Nico H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Value for money that is why I gave so many stars.

An excellent stay. Very friendly staff and helpful too. Everything clean. Loved it from the beginning until we had to leave. If there is something wrong it has been dealt with immediately. Electrical things were not in order. Sockets looked like lightning struck the house. That's why "safety" has only three stars. Value for money, an awesome place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en dit is waarom ek soveel sterre gegee het.

Uitstekende verblyf. Baie vriendelike personeel en hulpvaardig. Alles skoon. Ek was mal daaroor van die begin af totdat ons moes vertrek. As daar iets verkeerd is, word dit onmiddellik afgehandel. Elektriese dinge was nie in orde nie. Sokke het gelyk asof weerlig die huis tref. Daarom het "veiligheid" slegs drie sterre. Waarde vir geld, 'n wonderlike plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Absolute waarde vir geld.

Ligging is baie goed en ek kon die gastehuis baie vinnig opspoor. Opset is baie netjies en uitstekende waarde vir geld veral in ag geneem die gemeenskaplike kombuis-geriewe wat daar is vir gaste se gebruik. Sal dit sonder twyfel aanbeveel.

Marleze V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marleze V

Wat jy sien en wat jy kry is 2 verskillende dinge.

Foto's dui net die goeie gedeeltes aan en nie die werklike nie. Mens betaal geld en verwag sekere dinge maar sit is nie voorsien nie. Sal dit eerder as backpacker beskryf as B&B. Kamer nie soos op foto's nie. Geen DStv nie, net normale SABC-kanale. Sal nie weer daar boek nie. Sal eerder meer by ander plek betaal om kwaliteit te kry.

Sonja V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Perfek vir vinnige kuier.

Het ons na groter kamer opgeskuif sonder ekstra betaling! Baie dankie.

Gerrie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrie M

Het meer verwag.

Nie wat ek verwag het vir 'n gastehuis nie. Moes voertuig buite parkeer oornag a.g.v. te min parkeerplek op die perseel. Een badkamer word gedeel tussen al die gaste.

Yolandi D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Wonderlik.

Was 'n wonderlike tyd gewees en baie lekker ontbyt. Baie dankie.

Frans H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans H

'n Baie goeie gastehuis, maar benodig opknapping en professionele ontvangs.

Aves Indigo is baie goed geleë, bekostigbaar, skoon, baie mooi gemeubileer en versier en verskaf 'n heerlike ontbyt ingesluit in die prys. Maar, daar was geen vorm van ontvangs toe ons opdaag, trouens ons bespreking het verlore geraak en die aanlyn agent moes dit vir ons uit sorteer, wat hulle baie professioneel en effektief gedoen het. Die hele gebou het opknapping nodig en die parkeergeriewe is nie voldoende of veilig genoeg nie. Helfte van die gaste se motors moet in die straat geparkeer word. Alhoewel daar sprake van 'n nagwag is, het ek hom nooit gesien nie. Nieteenstaande die genoemde probleme het ons heerlik gebly en sal die gastehuis met 'n ope hart aanbeveel.

Des W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Des W

Sal weer gebruik maak van hulle.

Wat die veblyf bederf het, was die feit dar daar nie seep of sjampoe in die houers was nie. Daar was koffie en suiker in die kamer, maar geen ketel nie. Geen bestuur besikbaar nie.

Marita V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita V

Goeie diens.

Baie goeie diens. Baie gelukkig.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jean-pierre N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-pierre N

Onvriendelike personeel.

Die een personeeldame was glad nie vriendelik nie, ons kamers was deurmekaar geboek toe ons daar aankom en daar is geen klokkie op die hek nie, so moes 10 min buite wag, en ons was glad nie bly om ons kar buite te los deurnag nie.

Angelique V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

'n Heerlike, rustige wegbreek.

'n Rustige woonarea. Die huis is netjies en die diens goed. Naby Cullinan wat dit ideaal maak vir 'n naweekwegbreek. Sal verseker weer besoek.

Hannelie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Only here for a short stay. Staff very pleasant and helpful.

No one answered the door or the telephone when we arrived in a big rainstorm. It took a few telephone calls to locate someone to assist us / let us in. Outside of that, the service was excellent, the room was clean, and the premises were quiet. I would return to Aves Indigo again.

Rene O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene O

Ontspannend.

Toe ons by Aves Indigo stilhou, was daar niemand wat oopgemaak het nie en moes die nommer op die hek skakel. Die persoon wat geantwoord het, het ons na 'n ander gastehuis laat ry, net om weer terug te gaan Aves Indigo toe. Niemand het iets van ontbyt gevra of voorgestel nie, al het ek daarvoor betaal.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elani L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elani L

Swak diens.

Geen kommunikasie. Deurslot val uit. Geen DStv. Hangkas lendelam. Geen koffie of tee nie. Net een groot en klein handdoek vir my en my vrou.

Letitia H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Letitia H

Teleurstellend ...

Sien asb. die sterre.

Jenny S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny S

Teleurstellend!

Ons het die afgelope naweek by Aves Indigo in Montana, Pretoria oornag, en ek wou maar net ons absolute teleurstelling met julle deel. Dit was ons huweliksnag, en so het my man en my broer vroeër die middag gou gaan inloer om die sleutels ens. te kry en hulle het 'n lang ruk by die hek gewag, naderhand maar die eienaar gebel, toe stuur hy die bediende om vir hulle oop te maak, wat net die sleutels vir hulle gegee het. Geen ander inligting of so is oorgedra nie. Die nag toe ons daar aankom was daar geen warm water om 'n lekker stort te neem nie. Asook was die hele kamer vol kakkerlakke., wat toe in van ons eetgoed ingeklim het. Die stort se handvatsel bly afval. Daar was geen seep of sjampoe in die badkamer. Die bedlampie het nie gewerk nie, die hooflig het een gloeilamp gehad wat nie werk nie. Die volgende oggend was ons af onder toe, nadat ons seker 'n halfuur lank na enige een wat daar werk gesoek het, het ons 'n bediende agter die kombuis opgespoor. Sy het ons verduidelik dat daar nie ontbyt is nie. Ons sal maar na een van hulle ander gastehuise moet gaan om te eet. Goed, so toe is ons na die ander plek waarvan hulle gepraat het. Die persoon daar het ons gesê dat die volgende oggend ons maar by ons eie plek sal kan eet. Alhoewel die volgende oggend was dit dieselfde storie. Die swembad was grasgroen en ons kon nêrens swem nie, en dit was juis hoekom ons die plek gekies het. Ons kon skaars buite op die stoep sit, as gevolg van al die blare en takke en nat kussings op die meubels. Om af te sluit, was ons veronderstel om 'n heerlike wittebrood te gehad het, en ek is nie iemand wat baie gou kla nie, maar hierdie was nou regtig nie wat ek verwag het nie. Dit is so mooi gebou en huis, maar dit word baie swak bestuur.

Jenny S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny S

Teleurstellend!

Ons het die afgelope naweek by Aves Indigo in Montana Pretoria oornag, en ek wou maar net ons absolute teleurstelling met julle deel. Dit was ons huweliksnag, en so het my man en my broer vroeër die middag gou gaan inloer om die sleutels ens. te kry en hulle het 'n lang ruk by die hek gewag, naderhand maar die eienaar gebel, toe stuur hy die bediende om vir hulle oop te maak, wat net die sleutels vir hulle gegee het. Geen ander inligting of so is oorgedra nie. Die nag toe ons daar aankom was daar geen warm water om 'n lekker stort te neem nie. Asook was die hele kamer vol kakkerlakke., wat toe in van ons eetgoed ingeklim het. Die stort se handvatsel bly afval. Daar was geen seep of sjampoe in die badkamer. Die bedlampie het nie gewerk nie, die hooflig het een gloeilamp gehad wat nie werk nie. Die volgende oggend was ons af onder toe, nadat ons seker 'n halfuur lank na enige een wat daar werk gesoek het, het ons 'n bediende agter die kombuis opgespoor. Sy het ons verduidelik dat daar nie ontbyt is nie. Ons sal maar na een van hulle ander gastehuise moet gaan om te eet. Goed, so toe is ons na die ander plek waarvan hulle gepraat het. Die persoon daar het ons gesê dat die volgende oggend ons maar by ons eie plek sal kan eet. Alhoewel die volgende oggend was dit dieselfde storie. Die swembad was grasgroen en ons kon nêrens swem nie, en dit was juis hoekom ons die plek gekies het. Ons kon skaars buite op die stoep sit, as gevolg van al die blare en takke en nat kussings op die meubels. Om af te sluit, was ons veronderstel om 'n heerlike wittebrood te gehad het, en ek is nie iemand wat baie gou kla nie, maar hierdie was nou regtig nie wat ek verwag het nie. Dit is so mooi gebou en huis, maar dit word baie swak bestuur.

Walter P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Walter P

Baie teleurstellend.

Met aankoms het die klokkie skynbaar nie gewerk nie, so ons moes bel om diens te kry. Die bestuurder was nie daar nie, en ons is ontvang deur 'n vroulike werknemer wat nie van ons geweet het nie. Daar was nie 'n kamer gereed vir ons nie. Ons het 'n kamer gekry maar 'n ekstra bed moes ingedra word vir die derde volwassene in ons groep. Geen ekstra handdoek of 'n ekstra koffiebeker is egter verskaf nie. Water het in die gang gelê terwyl die stortkrane los was. Dit is 'n pragtige huis en 'n mooi kamer, maar dit is jammer dat die diens dit vir ons 'n onaangename ervaring gemaak het.

Andries B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

We had a wonderful stay at Aves Indigo!

The personnel were very friendly and made our stay perfect. With some small errors it was resolved very fast without any issues. We can definitely recommend Aves Indigo to anyone who needs relaxing accommodation whether for work, just overnight or for a vacation.

Yolandé J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé J

A nice stay that we will remember forever and will visit again.

It is indeed a home away from home. Quiet and we had a peaceful night's sleep.

Hendrik V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik V

Dit was goed, maar onvoldoende inligting.

Jammer om te sê, as daar nie geraas was deur nuwe gaste nie, sou ons seker nooit die bestuurder ontmoet het nie. Swak parkeerplek vir gaste. DStv nie op standaard nie, baie swak en onaanvaarbaar vir 'n gastehuis.

Timothy P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Timothy P

Aangenaam maar baie swak kliëntediens.

Met ons aankoms is ons deur een van die werkers ontvang wat graag met ons wou deel dat sy nog strykwerk het voor sy kan terugkeer huistoe. Sy het ons eers na 'n woonstel geneem en nadat ons vir die eienaar moes skakel het sy ons na een van 2 kamers in die kategorie geneem wat ons bespreek het. Daar was geen toiletpapier, koffie, tee of suiker nie (al was dit so geadverteer). Dit wys my net dat die kamer nie vir ons voorberei is nie. Nadat ons gevra het vir die tekorte het ons dit redelik vinnig ontvang. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en so ook op dag 2. Ons is egter nooit ingelig wanneer dit bedien word nie. Die advertensie noem dat DStv beskikbaar is en dit is nie so nie. Parkeerplek is ook 'n probleem aangesien daar slegs 2 parkeerplekke agter 'n hek is. Dit het gelei na nog 'n telefoniese gesprek met die eienaar aangesien ons op dag 1 agter die hek en onderdak parkeer het en op dag 2 nie weer daar kon stop toe ons terugkeer nie. Later die aand was die parkeerplek egter weer beskikbaar. Hulle beweer ook dat daar Afrikaans gepraat word. Ons is nie een keer in Afrikaans bedien nie met ander woorde: hul stelling is onwaar. Ek sal ook voorstel dat hulle wel 'n deur aanbring vir die badkamer in kamer 6. Kommunikasie bestaan slegs wanneer jy die eienaar skakel, die personeel by die gastehuis laat jou geensins welkom voel terwyl jy daar is nie. Ons sal definitief nie weer van hierdie gastehuis gebruik maak nie.

Hennie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K

Nie baie welkom gevoel nie.

Die houding van personeel was baie stief en traag. Die lawaai van die kombuis vroegoggend is van so 'n aard dat mens geen wekker nodig het nie. Die parkeerplek was 'n nagmerrie. Dit is duidelik dat die perseel hoegenaamd nie vir 'n gastehuis geskik is nie. Met my bespreking is ek deur 'n ene Master meegedeel dat daar net drie onderdakparkeerplekke is en dat dit op 'n eerste kom basis is. Dit het met die eerste dag al duidelik geword dat dit glad nie die geval is nie. Die drie onderdak parkeerplekke is opgeneem deur twee voertuie wat onder so 'n dik stoflaag is, wat daarop dui dat die voertuig vir minstens 'n paar weke of langer nie gebruik is nie. (Dalk word dit net daar gestoor?)

Nadia N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia N

Dit is nie die moeite werd nie.

Ons ervaring was nie goed nie. Die plek se instandhouding is agter en dis nie skoon nie. Ek verwag die beste, want ek betaal vir die beste.

Bernice A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bernice A

Bad service.

We didn’t enjoy the stay there, the service was not good at all.

Roseleen D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
1/5
Roseleen D

Dit was aaklig!

Toe ons daar aankom het hulle nooit ons bespreking in hulle sisteem gesit nie en moes ons buite die hek staan en wag a.g.v. die bestuurder wat nie op die perseel was nie. Daar is geen parkering binne die perseel nie. Ons het regtig nie 'n goeie verwelkoming gehad nie. Die aand het die personeel so geraas dat ek en my man bo in die kamer nie eers mekaar kon hoor nie. Ons het uiteindelik ons goed opgepak en ander akkommodasie gaan soek. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie.

Sandy V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V

Fantasties!

Die personeel is baie vriendelik en die diens is uitstekend! Sal weer enige tyd Aves Indigo gebruik vir eie gewin!

Michael S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

'n Pragtige area: groot kamer, badkamer en sitkamer.

Ek sal verseker teruggaan. Mooi, groot en skoon. Ten volle toegerus.

Barbara I - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara I

Private and secure

I stayed in the self-catering unit with my little dog. It suited us perfectly. Although there is a beautiful garden, my little dog was not too keen on meeting the resident dogs. I needed to stay an extra day and Master, the owner, was very helpful and accommodating.

Willemien T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien T

Gerieflik, sentraal en netjies!

Ons het baie lekker geslaap. Met ontbyt het die personeel baie hard gesels in die kombuis. Dit was die enigste laagtepunt.

Wessel R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel R

Dit is 'n pragtige plek.

Dis net 'n jammerte die ander gaste het hard gekuier die aand.

Jackie A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie A

Netjies en stil!

'n Goeie area en dit was baie stil. 'n Probleem was die parkering: dit sal beter wees as daar meer onderdak parkering is.

Linda D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linda D

Uiters swak!

Kamer was voldoende. Die ontvangs was egter baie power. Die skoonmaker het vir ons oopgemaak en sy het nie geweet wie ons was of hoe lank ons bly nie. Vrae oor hoe laat ontbyt bedien word, was ook nie duidelik nie. Dit was uiters swak.

Anabelle S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anabelle S

Nie aan ons verwagtings voldoen nie.

Sien die sterre hieronder.

Angelique S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique S

Badkamers was onnet na gebruik. Almal deel 'n badkamer.

Sal nie weer hier wil gaan nie. Kamers was verhuur aan studente en hulle raas laat in die aand. Dis nie wat ek gedink het die plek sal wees nie.

Mary D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary D

Baie LEKKER, baie rustig en baie mooi!

Ons sal definitief weer daar bly. Die ontbyt was YUMMY! Die plek is baie mooi en skoon, meer as waarde vir jou geld!

Dennis F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dennis F

Mooi, maar sonder warm water.

Die kamer het 'n borrelbad, maar geen warm water.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bloulysie-straat 1047, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDBkM2U2LTQ3Y2ItNGNkZS1hM2FjLTM1NjVjMDg4NDI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 67 5 1 4 1047 Blousysie Street Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.689976926502 28.272200971842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang