Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Avian Leisure Watsonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 88, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avian Leisure Watsonia is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die kusvoorstad Simonstad in Kaapstad in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf terwyl hulle op besoek aan die stad is.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die voortuin met 'n see-uitsig. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dorries-rylaan 88, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 88, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e19f2c7240c308007970f2df645cb60e0fbf99e0dbfcbe853f6593cb131fb106935e64b7b87488b4a96199359346c1c3b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 88 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.2061091 18.453503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345