Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avoca River Cabins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig veilig. Heerlik gerus. Riaan laat ons tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties en baie veilig. Heerlike verblyf en rustig tussen die pragtige tuine en groot bome en vol Sondagsrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Hallo Evert. Dankie dat julle kom kuier het. Ons is bly om te hoor dat julle die tuine en omgewing geniet het. Veilig reis. Sien julle weer. Vriendelike groete Avoca River Cabins Addo

Truida-mart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gesellige kuierplek vir twee chalets wat kombuis deel. Netjiese chalet met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lian W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Nice, clean and relaxed. The semi-attached cabin, which is newly renovated, is ideal for a family with 2 kids. The cabin is clean and in a modern style. The location next to the river provides canoeing for teenagers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Hello Lian and family. Thank you very much for having come to stay. It was fantastic to meet your friendly family. Safe travels. See you next time. Kind regards Avoca River Cabins Addo

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker en die uitsig is baie mooi. Baie lekker gebly, net die stortkop kan aandag gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Avoca River Cabins
Hallo. Dankie dat julle kom oornag het hier op die plaas. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons is bly om te hoor dat julle die plaas geniet het. Sien julle weer volgende keer. Veilig reis. Vriendelike groete. Avoca River Cabins Addo

Gavin C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Uitstekend toegerus. Heerlik gerus in 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker. Ja, ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lieflike kuiertjie gewees. Baie mooi en netjiese plek. Pragtige plek. Baie lekker gekuier. My 1-jarige seuntjie het so lekker rondgehardloop op die pragtige grasperk. Sal dit beslis aanbeveel. Daar kort net air-conditioning in die kamers, dis verskriklik warm gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies. Het lekker geswem. Dit was baie warm. Baie lekker gebly, alhoewel dit baie warm was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5*. Beste uitsig. Rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtc6VrnNhCKVPSauh8VSebJCXULCLfS0JPkpW8n60fv7xAFdJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 218 5 1 5 R336 between Addo and Kirkwood Summerville 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.480171556543 25.590236404023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang