Avoca River Cabins
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 69 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en voëlkykers.
Verblyf is beskikbaar in die sogenaamde Riverside Chalets, Mud Huts, Bush Camp Cottages, Castle, Gymnogene, 4 Chalets, Uncle Townies en die bekende Tree Tops Cottage.
Verdere geriewe sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, 'n swembad, gratis WiFi en 'n speelterrein in. Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. 'n Wildkykvoertuig vir die Addo-olifantpark is op die plaas beskikbaar.
Daar is konferensiegeriewe en 2 pragtige trou-venues. Avoca is 'n plek waar jou gesin kan ontspan en waar kinders na hartelus kan speel. Dis ook ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese en rustige wegbreek.
Neem asb. kennis die naaste winkel is 16 km ver, dis ook naby die Addo-olifantpark. Gaste word aangeraai om die kos vooraf te koop wat hulle wil kook. Tee, koffie en melk word nie voorsien nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 206
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Avoca River Cabins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sunland Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang