Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avonlea Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Avonlea Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celeste S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Perfek vir ons besoek aan die dagkliniek.

Skoon en netjies. Stap afstand na die dagkliniek.

Christel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Love die plek

Hulle is vriendelik, netjies en die gevoel van die plek is soos 'n sprokie. Dankie vir nog 'n lekker kuier. Ons sien julle weer.

Annetjie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Ons is baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die pragtige kamer.

Die kamer is ruim en gerieflik. Die binnehuisversiering is pragtig. Dit is 'n baie weelderige kamer. Die bed is puik! Alles is skoon en netjies. Ons sou graag langer wou bly. Ons sou van perkuleer koffie gehou het by ontbyt. Alles was puik! Definitief sien julle ons weer!

Avonlea Guesthouse se terugvoer

Beste Annetjie. Baie dankie dat julle by ons geboek het, en ook vir die welkome en positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Christell.

Avonlea Guesthouse
Lititia Michelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lititia Michelle K

Good, close to hospitals.

Not sure if Polokwane has a water issue, but we had no running water at 05:00 in the morning before leaving for the hospital. Larger bath towels will also be advisable.

Casper D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D

Heerlik oorgebly.

Oorgeslaap weens skole sport by PHS. Vriendelike ontvangs en netjiese geriewe. Ontbyt was smaaklik, maar sal mooi afgerond gewees het met goeie kwaliteit koffie saam met ontbyt.

Lerato Clementine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato Clementine M

Okay stay.

An okay stay. The room we stayed in used outside tarps for curtains. It didn't give us a sense of privacy.

Eric D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Sentraal en rustig.

Ons het baie lekker gebly, die kombuisbenodigdhede is dalk 'n bietjie te min. (Braaibak, opskepbakke.)

Avonlea Guesthouse se terugvoer

Beste Eric. Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ongelukkig is ons nie 'n self-catering gastehuis nie, en is die braai buitekant net 'n vergunning. Baie dankie vir die welkome terugvoer. Vriendelike groete, Christel

Avonlea Guesthouse
Kgothatso M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kgothatso M

I slept ok, and had a good breakfast.

The guesthouse is quite nice, the breakfast was good. The length of the bed and sheets were a bit short for my height. There was no window in the room, and I couldn't keep the sliding door open all the time. Overall I had a good stay. I was travelling at night and arrived outside of the check-in times. As a result, I was told that I wouldn't be able to get my key unless I arranged for someone else to collect it for me. I've never had this problem with other accommodations, and I'm still wondering what would have happened had I not known anyone in Polokwane. Had I known that I would not be able to collect the key after 20h00, I would have booked somewhere else.

Cecil N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Baie mooi plek en puik diens.

Die gastehuis laat jou tuis voel en hulle diens is puik! Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer, want ons het laat daar aangekom en is vroeg weg.

Estel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estel P

Pragtige verblyf. Alles wat mens nodig het.

Die Forest kamer is 'n baie mooi kamer - smaakvolle dekor. Alle benodigdhede was reeds beskikbaar. Yskassie, koffiestasie en ekstra komberse vir onverwagte koue. Die gastehuis het 'n kragopwekker, so beurtkrag is geen probleem nie. Veilige parkering.

Caroline P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P

Aangenaam.

Ongelukkig oor die ontbyt nie by die gastehuis bedien was nie - het my voucher sommer gelos.

Dieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter B

Aangenaam.

Beslis idaal vir oornag.

Marissa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Heerlike verblyf met perfekte ligging.

Pragtige, netjiese gastehuis met smaakvolle dekor. Gemaklike kamer. Vriendelike ontvangs. Heerlike kombuis om wegneem etes in te geniet. Ontbyt 'voucher' was 'n heerlike verrassing. Kan gastehuis met geruste hart aanbeveel.

Christel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Die plekkie was ongelooflik. Netjies, skoon en hulle ontbyt was heerlik.

Die plek is asemrowend en ons sal definitief weer hier wil kom kuier. Die bed slaap soos 'n droom. Die staff is vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Hoogs aanbeveel!

Baie goed geleë in 'n stil area. Alles in die gastehuis is van goeie kwaliteit en die diens was uitstekend. Met 'n heerlike ontbyt by die prys ingesluit is dit uitstekende waarde vir geld.

Avonlea Guesthouse se terugvoer

Dear Leon. We at Avonlea Guesthouse hope your stay with us was a pleasant experience and all your expectations were met. Your comfort and rest are important to us. Please don't forget to recommend us on our Facebook page. Hope to see you again soon!

Avonlea Guesthouse
Heidi H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Netjies, en personeel is vriendelik. Voel soos huis weg van die huis.

Personeel is baie behulpsaam. Ligging is sentraal, ons was daar vir toernooi by Hoërskool Pietersburg. Veilige parkeerplek en die area was netjies en veilig.

Wayne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Clean, comfy and very friendly.

The building is clean and well appointed, the dining area is very warm and welcoming and the staff were extremely friendly. The Wi-Fi signal is on the weak side hence my lower score for that.

Annarike M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarike M

Pragtige en netjiese kamer.

Netjiese kamer en vriendelike diens.

Riegal D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riegal D

Beautifully decorated rooms. Peaceful atmosphere. Friendly staff. Near hospital and mall.

We were pleasently surprised.

Arno R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno R

Vir die tweede keer lekker daar geslaap.

Ek sal wel verkies dat daar 'n waaier/lugverkoeling in die kamer moet wees. Met die beperkte venster in die kamer wat kan oopmaak het dit deur die nag warm geraak.

Amanda D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Aangenaam.

Personeel baie vriendelik. Kamers baie netjies. Van 3 aande, 2 aande baie aangenaam. 3de aand slegte ervaring met besoekers wat toegelaat word en raas tot in die oggend ure en inwoners wat betaal verontrief en onveilig laat voel.

Andre N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Presies wat ek nodig gehad het.

Ruim kamer, goed toegerus, netjies en smaakvol. Veilige en sentrale ligging. Twee dinge: 1) Lig by lessenaar is nodig vir werk. 2) Een van die bedlampies het nie gewerk nie. Verder als puik.

Stephnie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V

Wonderlik geleë.

Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige plek en super netjies.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 69A, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26fefe72a25f7f0f00511379fd72278633aeeadeb126d5b9343a2e11ba555996498e250e8406c2671ac74fa760dc7fd1e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 69A Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.905042640531 29.463997326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang