Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awelani Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Neels K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekende ligging en flinke diens. Ons derde keer by Awelani. Puik diens en veilige verblyf naby Pafuri hek. Vriendelike diens van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel V
1 nag
5.0
Mei 2024

Amazing and comfortable. Staff was friendly. Our stay overall was great! The food was delicious, and the views were very nice. It felt like we were actually staying in the Kruger Park! Also, there is a pet cat which walks around the camp, and it is the sweetest cat I've ever met!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlike, rustige, mooi plek met alles wat jy nodig het. Lekker sagte matras met heerlike linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Christo R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Surprisingly pleasant. Manager Solomon is a great asset to Awelani. We were met and greeted by Solomon, a very passionate manager. His approach was very professional and he worked very hard to make our stay pleasant. We enjoyed the best T-Bone steaks ever and enjoyed the time watching rugby. We did not get to see the cave and rock paintings, nor did we go for a walk, which was a great pity. We will make sure that we allow enough time to enjoy the sightseeing the next time we visit Awelani.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en gemaklik. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike oornagplekkie. Kon niks fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantasties. Ons het oornag en alles was volgens wense, soos op fotos en beskrywings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels K
1 nag
5.0
Jul 2022

Oornag op pad na die Kruger. Tweede agtereenvolgende jaar dat ons Awelani besoek. Uitstekende ligging en uiters netjiese verblyf. Die plaaslike inwoners baat by die fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Die manager gaan uit sy pad uit om mense te help. Baie mooi plek, heel veilig, baie mooi huisies en baie netjies, stappaadjies, braai in die grot, baie goeie plek, sal graag terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Rustig en ontspannend. Dit is 'n baie rustige plekkie waar mens kan ontspan. Die bestuur en skoonmakers wat daar is is baie vriendelik. Dit was gerieflik omrede dit 11 km vanaf die Pafuri-hek by Kruger National Park is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby die R525, Oos van Masisi, Awelani Eco-Tourism Lodge at Tshikuyu, Tshikuyu, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5OTlmNTZmLTVkNmItNDFiMS05MjBmLWFmMDI3NWViNzllMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Off the R525, East of Masisi Awelani Eco-Tourism Lodge at Tshikuyu 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.433448268572 30.940601597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang