Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Bhula N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Good, enjoyable, simple. Was very pleasant, safe quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Very nice. Google Maps did not find the guest house. Took us to Azalea Road but wrong house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wynand B
1 nag Saam met vriende
2.4
Sep 2024

Swak. Azalea was op 'n tyd seker baie nice, maar nou verval in 'n nuwe SA. Laken op my bed was nie geruil nie - duidelik vorige nag in geslaap: supervisor het gesê "sy sal met staff praat". Sy het dadelik probeer help. Vuil merke op mure, ligskakelaar in badkamer ingeslaan/beskadig; ens. Ligging en veiligheid was goed.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Joel K
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Baie sleg. Baie ongelukkig het die hele uur en 'n half gesukkel om die hek oop te maak. Die eienaar / bestuurder antwoord nie die foon nie en ek moes ook met koue water stort.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
1.8
Sep 2024

Would not recommend, not worth it. There was a used toothbrush in the bathroom. The mirror was broken and the access panel into the ceiling was missing, so dust and cold air got into the room. Coffee and sugar were provided but no kettle to boil water. The bed was not the cleanest I've had and seemed like someone was eating biltong in the bed. An old mattress was standing in the hallway and the place smelt like smoke. Not worth the R750.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Adriaan F
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2023

Die "personal touch" ontbreek. Kamers is netjies maar warm water is 'n groot eina.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ralph R
1 nag Besigheidsreis
2.4
Jun 2023

Good sleep, but the bathing experience was too poor due to cold to lukewarm water. Bathing with cold to lukewarm water at night and in the morning. Please improve your water heating and shower heads (use low water finer spray shower heads to reduce water use). Otherwise left well since it was an overnight sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jeanne D
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Lekker gasvrye verblyf! Sal verblyf hier enige tyd aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fd M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Good. Comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mpho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMDg1OGE4LWFkYzMtNDRkMy05MWM2LTZmNWZjOGY0NjMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 12 Azalea Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.440977369319 23.431686271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang