Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sune H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfekte wegbreek uit die stad, tussen niks en nerens. Goed vir die siel. Die kamers lyk presies soos die fotos, daar's 'n klimraam vir die kinders, pragtige boma en braaigeriewe en 'n plaaswinkel waar mens die heerlikste lamvleis kan koop. In die Karoo, pragtige velde en 'n groot jagplaas vir die wat lus is vir so iets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Sune Ek is bly julle het die tydjie op die plaas geniet

Annolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Puik! Ons het laat-aand aangekom en is baie vriendelik deur Lizelle, ons gasvrou, ontvang. Ons kamer was netjies, skoon en smaakvol ingerig. Na 'n lekker warm stort, het ons vinnig aan die slaap geraak in 'n baie gemaklike en skoon bed. Die volgende oggend het ons 'n gesonde "Boere-brekfis" geniet voordat ons weer in die pad geval het. Ons sal beslis vir Baakensrug Holiday Farm aanbeveel as 'n uitmuntende en veilige oornagstop op die pad Kaapstad toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Annolien. Kom kuier gerus weer.

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Karoo op sy beste met uitstekende verblyf en fantastiese eienaars! Die mooiste mooi van die Karoo saamgevat in keurige, asemrowende akkommodasie met die gerief van 'n klein winkeltjie! Roland en Lizelle het uit hul pad gegaan om ons baie welkom te laat voel en die ligte aan te hou tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons siel het die rustige omgewing broodnodig gehad. Ons het die rustige plaasomgewing baie geniet en die gasvryheid van Lizelle en Roland. Die akkommodasie is baie mooi en gerieflik. Die plaaslam en plaasontbyt uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer bespreek by Baakensrug Holiday Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alé S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Ideaal vir 'n paar aande se oorslaap; 'n bietjie ver vir slegs een aand. Dankie vir die gasvryheid, ons het lekker oorgeslaap en gerus voordat ons verder moes ry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Kalmte en 'n dubbel reënboog laat jou die Karoo lief kry. Die vriendelike personeel en gasvryheid laat mens dadelik welkom voel. Vars gebakte brood en plaasontbyt is 'n wenner. Die grondpad is lank maar lei na 'n oase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippe P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Relaxing quiet. Amazing. Quiet. Karoo lamb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
1 nag
4.8
Des 2023

Oase in die dorre Karoo. Amazing! Mooiste en luukse oornagkamers, alles was skoon en netjies! Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel is baie behulpsaam. Dit was voorwaar die rit op grondpad werd. Die lamsvleis was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Aangenaam verras. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Perfek. Baie mooi en regtig wonderlike diens. Omtrent 15-20 km grondpad in die hart van die Karoo. Pad is mooi. As jy wil wegkom van alles en net ontspan, perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang