Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Malcolm P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Perfect stay off the beaten track. Excellent accommodation, comfy beds. English breakfasts were excellent! Sana and Yvette were excellent with cleaning services and breakfasts. Communication from the host was excellent. Perfect stay off the beaten track. Note there is no cellphone reception at the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juhan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam en rustig. Lekker afsaalplek. Die kuiertjie by Baakensrug was baie aangenaam. Die rustigheid en natuurskoon, asemrowend. Die staf was puik, vriendelik en behulpsaam. Die skaaptjoppies en roosterkoek, hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlik. Baie mooi plek. Mense baie vriendelik! Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marili V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Amazing! Amazing stay! Staff are so friendly and helpful. Food is delicious! Karoo hospitality and the night sky are out of this world. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Marili, ons sien uit om julle weer te sien.

Karin L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Was gerieflik vir een nag oorslaap. Ons het nie die kamers gekry wat ons bespreek het nie. Geen verduideliking. Foto's op webblad glad nie dieselfde kamers nie. Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alet J
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtig, rustig en waarde vir geld. Pragtige plaas. Baie netjiese en mooi kamers. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Baie dankie Alet.

Alett D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Onvergeetlike gasvryheid, lekker stapplek na 'n dag van ver ry, perfek. Dit is die perfekte oornagplek oppad Kaap / Mosselbaai toe. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Pragtige opset, groot huis met gemeenskaplike kombuis en TV area, pragtig ingerig alhoewel daar ook 'n koffiestasie in elke kamer beskikbaar is. Karoo gasvryheid op sy beste! Baie dankie Lizelle en ook Yvette wat die oggend verantwoordelik was vir ons plaasontbyt! Ons sal julle vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Alet Ek is bly julle het die mooie Karoo geniet.

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely comfortable stopover, value for money, lovely Karoo farm and scenery. We were travelling between Pretoria and Cape Town, and stopped over for 1 night. Absolute value for money. Braai packs of Karoo lamb chops and lamb wors were arranged prior to our trip. Was able to buy Karoo lamb, biltong, wine, etc. from the little shop on site. Had a fantastic sleep as the bed was very comfortable. The bathroom was very well decorated and had a good hot shower prior to travelling further on our journey. Would absolutely recommend a stopover if you are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie rustige oornag van Gauteng na die Kaap. Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons siel het die rustige omgewing broodnodig gehad. Ons het die rustige plaasomgewing baie geniet en die gasvryheid van Lizelle en Roland. Die akkommodasie is baie mooi en gerieflik. Die plaaslam en plaasontbyt uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer bespreek by Baakensrug Holiday Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 88 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang