Bachelor Flat A @ 49 on De Villiers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 De Villiers Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bachelor Flat A @ 49 op De Villiers is 'n stylvolle en moderne bachelorwoonstel geleë op 'n eiendom met ander eenhede in die sentraal geleë Goodwood-area van Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is gerieflik geleë net om die draai van GrandWest Casino, en bied maklike toegang tot vermaak, eetplekke en nabygeleë geriewe.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter hoë sekuriteitsmure en 'n veiligheidshek. Die eiendom is net 10 minute se ry vanaf die lughawe en bied maklike toegang tot Kaapstad se sakekern en die V&A Waterfront. Dit is ook gerieflik naby N1 City Mall en die uitgestrekte Century City/Canal Walk Mall geleë, wat 'n verskeidenheid inkopie-, eet- en vermaakopsies bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Selwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 49 De Villiers Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 De Villiers Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap