Badfontein Guest Farm and Camping
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Badfontein Guest Farm and Camping is 'n werkende plaas op die oewer van die Oranjerivier, net 15 km vanaf Aliwal-Noord. Die gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n kampplek in 'n rustige atmosfeer waar gaste lieflike sonsondergange oor die rivier en sterre naghemel kan geniet.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. 'n 2 slaapkamer tuinkothuis en 'n 1 slaapkamer kothuis in die veld. Die eenhede beskik oor hul eie kombuise en badkamers en het toegang tot braaigeriewe. Daar is 'n natuurlike swaelwarmwaterbron op die plaas wat gaste welkom is om te geniet, asook baie veldpaadjies om die plaas vir diegene wat wil gaan stap.
Doendinge op die plaas sluit kampering, visvang in die rivier en damme, en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
- Gaste dink Badfontein Guest Farm and Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang