Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Spesiale reëlings kan vir gidshonde vir visueel gestremdes getref word.
Geen items mag nie uit die huis verwyder word nie. Die handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.
Geen kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disco, 21ste verjaardagpartytjie,
Matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen),
ram- en henpartytjies word toegelaat nie.
Geen gaste onder 21 sal sonder volwasse toesig by die verblyf toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
981 Schapejacht Close, Langebaan Golf Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang