Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baily Country House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Kleinfontein Plaas 66, Erfdeel 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bailey Country House bied gerieflike verblyf in 'n historiese, gerestoureerde plaashuis wat op 'n vryloop-beesplaas met volop voëllewe en wild geleë is. Dit is tussen Jamestown en Queenstown langs die N6-roete, ongeveer 22 km vanaf Queenstown.

Daar is 4 pragtige kamers wat elk 'n volle en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi. Sommige van die kamers het ook 'n yskassie.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, gaste-sitarea met 'n kaggel, natuurlike eko-swembad, braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel. Boonop is daar 'n klein speelarea vir kinders. Gaste kan voetslaanroetes, voëlkyk en bergfietsry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N6, Kleinfontein Plaas 66, Erfdeel 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Kleinfontein Plaas 66, Erfdeel 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc071aaf343dd203e07a68aa388382e60871478369b415241a8c693979d0ff455c64dbba1f8497db593509e2aed28187c7189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense N6 Kleinfontein Farm 66, Portion 6 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.796728563142 26.724895453305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang