Bains Game Lodge B10
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge B10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bains Game Lodge B10 is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Bloemfontein.
Die oopplan-eenheid is op die grondverdieping geleë en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die sitarea het 'n TV met Netflix en Showmax, en onbeperkte WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en die lodge bied 3 restaurante, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Sterrewag, sowel as verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of die Hamilton Park besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Rusita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R64, Bains Game Lodge B10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
Sien meer verblyf in Spitskop Small Holdings Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge B10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang