- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Bakenskraal, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 508 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bakenskraal Ostrich Palace skuil in die Olifantsriviervallei sowat 5,8 km vanaf Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Bakenskraal is 'n privaat volstruis- en produksieplaas en bied gerieflike verblyf in die opgeknapte Ostrich Palace-gastehuis.
Verblyf word in 7 luukse suites vir 2, 1 Supreme-suite en 4 luukse gesinssuites gebied. Al die eenhede het en suite-badkamers, gemaklike beddens, gehaltelinne en -handdoeke, lugversorging, TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bakenskraal Ostrich Palace bied 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek op die perseel, 'n wasgoeddiens, 'n tuin, braaigeriewe en gratis WiFi. Gaste kan ook saam met 'n geregistreerde gids 'n toer van die nabygeleë volstruisplaas geniet. Aktiwiteite sluit stap, draf, swem en sterrekyk saam met 'n geregistreerde toergids in. Die gastehuis is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N12, Bakenskraal, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Bakenskraal Ostrich Palace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Bakenskraal, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap