Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Biasa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zyllia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Bali Biasa
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Deon V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Good value for money and will book again.

Room was very neat and clean. Excellent breakfast was served to start the day.

Mariska G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G

Lovely service. Beautiful place.

Love the place. The area is nice and close to everything yet very quiet and peaceful inside the premises.

Jeanette K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Happy to stay here.

Friendly clean and no load shedding.

Chris Z - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Z

Value for money & safe.

The B&B was fine, nothing wrong other than being able to hear the next door room and quite a bit of truck noise. Given the price, the stay was value for money and our guest felt safe.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Dawn W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Baie gerieflike blyplek in Piet Retief.

Die gastehuis se kamers is baie mooi skoon en alles werkend en in plek, ons het geen klagtes gehad nie, ons is 'n voucher gegee vir ontbyt in die dorp, dit het ons vir seker gepas want ons kon later gaan, sal aanbeveel as oorslaapplek.

Miroslaw M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miroslaw M

Nice and secluded place to stay. Well presented and maintained.

Highly recommended for a stay.

John M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Location and place looks good.

If only staff can check if everything is in place before guests arrive, everything will be 100% perfect.

Phillip U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip U

Netjies en professioneel.

Wel 'n bietjie aan die ou kant maar nie ernstig nie.

Tatum D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tatum D

Beautiful setting, but needs maintenance.

The large scale bath in the room was lovely, the cold stones around it were not the greatest to walk over in the cold winter - I can imagine this to be lovely in summer though. The cold shower tap was extremely difficult to open, I couldn't open it for my evening shower when my husband was already sleeping (piping hot water shower was rough). He was able to open it with all his might in the morning. One of the bedside lamps did not work. The one pillow had black marks across it. The dark wood furniture and quality bedding are lovely, however, the above issues contributed to the stay not feeling worth the spend, we were expecting a bit more especially from the honeymoon suite.

Basie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie P

Pragtige netjiese gastehuis.

Regtig lekker 3 dae gebly. Paar opmerkings, eerste aand vir ure sonder enige krag gesit, moes later vir kerse gaan vra. Blykbaar eerste keer dat die noodkrag nie werk nie, maar vroeer terugvoering en inligting van eienaar sou gehelp het. Wasbak langs bad kort goeie skrop, swart aanpaksel op bodem. TV kanale bied geen SA rugby of krieketkanale nie.

Louise P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Baie vriendelike diens, pragtige tuine en blyplek.

Sien sterre.

Christa C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Ek kan Bali Biasa by enigiemand aanbeveel. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Rustige tuin omgewing. Kamer 5 is ruim met interessante dekor. Die ontbyt was uitstekend gewees met 'n wye keuse van geregte. Die gastehuis is sentraal geleë.

Bali Biasa se terugvoer

Baie dankie Christa vir jou pragtige resensie. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Linda

Bali Biasa
Fanie H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie H

Goeie oorslaapplek.

Die bad in die slaapgedeelte met los klippe en teëls is regtig onsinnig.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Judith V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Ons het heerlik geslaap en gestort. Was nie lank daar nie maar dis beautiful!

Bali Biasa is 'n pragtige plekkie. Het heerlik geslaap in hulle baie gemaklike beddens. Alles was mooi skoon en tranquil.

Leandri G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri G

Ruim en luukse kamer!

Soos 'n klein oase gemaklik geleë naby die hoofpad en inkopies. Verbasend stil rustig met palmbome wat jou laat voel asof jy op 'n eiland is. Die kamer was luuks toegerus met mooi donkerhoud-meubels, aircon, TV en spoggerige yskassie. Die massiewe badkamer sal enige vrou oor gaande wees.

Bali Biasa se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. Sien uit na jul volgende besoek.

Bali Biasa
Marietjie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Waarde vir geld, vriendelike mense - alles was perfek.

Sal beslis die gastehuis aanbeveel. Was heerlik om daar te bly.

Keith L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Baie mooi, gemaklike akkommodasie.

Kamer was baie mooi en gemaklik. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sentrale lokasie.

Bali Biasa se terugvoer

Baie dankie dit was 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer by ons gastehuis.

Groete
Linda

Bali Biasa
Esti P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esti P

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige en netjiese tuin en kamer. Hulpvaardig met spesiale versoeke om waentjie te parkeer en baba slaapplek.

Bali Biasa se terugvoer

Middag Esti,
Baie dankie vir die mooi komplimente ons waardeer dit opreg. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.

Groete,
Linda

Bali Biasa
Lazelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lazelle H

Nie wat verwag was nie, het dit geniet.

Nie baie bagasie nodig nie; daar is dan nie genoeg plek om te loop nie. Lekker groot bad en as mens dit bespreek moet jy geen ander beplanning hê nie sodat jy kan laat slaap en 'n lekker ontbyt kan geniet.

Elsie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Gerieflik, netjies en perfek vir ons!

Ongelooflik vriendelik en hartlik ontvang! Het heerlik oornag! Die ontbyt-bewys was ideaal aangesien ons vroeg reeds die volgende oggend wou vertrek. Sal beslis aanbeveel vir ander en weer oornag by Bali Biasa!

Bali Biasa se terugvoer

Dankie julle, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te akkommodeer.

Bali Biasa
Gerty B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty B

Skoon, veilig en gemaklik.

Die kamers was skoon en die diens baie vriendelik. Was verras met hoe gemaklik ons gebly het. Hulle het verwarmers verskaf toe die weer koud draai.

Bali Biasa se terugvoer

Baie dankie Gerty, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Bali Biasa
Drieka E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka E

Pragtige plek!

Pragtige, skoon en gerieflike plek.

Bali Biasa se terugvoer

Baie dankie Drieka, ons hoop om julle gou weer te sien.

Bali Biasa
Liezel O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Ongelooflike diens sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel.

Uitstekend gewees ek het vir die hele familie daar geboek vir ons moedersdag naweek. Die diens was puik, baie behulpsaam en die eenhede is baie goed toegerus. Die ontbyt was iets besonders almal het dit baie geniet. Die eienaar en haar personeel is vriendelik behulpsaam en mens kan sien almal daar weet wat van hulle verwag word. Baie dankie vir 'n wonderlike oornag-gerief sal dit definitief aanbeveel vir mense wat in Piet Retief wil oornag.

Bali Biasa se terugvoer

Goeiemiddag Liezel
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer hier by ons.
Groete
Linda

Bali Biasa
Samantha R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha R

Comfortable.

We enjoyed our stay but found the staff noisy outside our window in the afternoon.

Christelle K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

'n Baie aangename, moderne, bekostigbare oornag stop.

Ons sal enige tyd weer hier oornag. Die dekor is pragtig, alles is skoon, netjies en rustig. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Ons het die "budget room" gehad, was baie bekostigbaar en die gehalte het my stoutste verwagtinge oortref. Alles was perfek en net wat ons nodig gehad het!

Bali Biasa se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou terugvoeriing. Ons is so bly dat jul die verblyf geniet het .Hoop om julle gou weer te sien.

Bali Biasa
Ncamiso M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ncamiso M

It's a good place to be.

Bali Biasa is a good place, however I didn't like the aspect of having breakfast outside Bali Biasa.

Bali Biasa se terugvoer

Morning Ncamiso.
Unfortunately due to the Christian holiday we decided to give the staff off to go to church and that is way we issue breakfast our guests with breakfast vouchers to use at any restaurant in town. We hope we see you in the future again.

Regards,
Linda

Bali Biasa
Diana K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Diana K

Teleurgesteld met grootte van kamer.

Foto's op internet skep 'n heeltemal ander prentjie. Groot bad vat al die spasie. Ons verkies 'n stort. Ons het net 2 klein sakkies melk gekry wat genoeg was vir een koppie tee of koffie.

Bali Biasa se terugvoer

Geagte Diana, julle het wel 'n keuse gehad vir 'n standaard kamer ook, die kamer is 'n budget kamer vir 'n goedkoper tarief soos op webwerf gespesifiseer is. Dit is jammer jy het nie gevra vir 'n stort nie, waar daar ook 'n keuse voor was. Dit is standaard om twee houers melk per kamer te verskaf, ons sou enige tyd vir julle ekstra verskaf as julle net kom vra het.

Bali Biasa
Stan H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stan H

Comfortable for a good night's rest on the way to Kruger from Durban.

A good night's rest after a long day's drive.

Sabelo N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N

Great garden and excellent breakfast.

The area is quiet with a beautiful garden of which we took lot of pictures.

Bali Biasa se terugvoer

Thanks Sabelo,

Bali Biasa
Jeanine A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine A

Na 'n lang pad was Bali Biasa 'n verligting!

Ons het baie lekker geslaap, en sal ons volgende keer ons kuier bietjie langer maak.

Bali Biasa se terugvoer

Dit was 'n groot plesier enige tyd welkom by ons.

Bali Biasa
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residensie-straat 8, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPavJMOHz54geZYny7EbemKWI9QxUn3e4JK4jOJ07VFwcoSbeyv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 8 Residensie Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.997993 30.801841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang