Bali Hai 603
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Handdoeke word nie voorsien nie.
Dokumente benodig:
Afskrif van ID.
Bewys van woonadres (indien SA burger).
Getekende en voltooide besprekingsvorm en -reëls.
Kwotasie sluit nie die volgende in nie:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500.
'n Linnefooi van R500 (net betrekking op besprekings vir 2 aande nie).
Bali Hai is 'n woonkompleks met 'n streng geraasbeleid.
Gaste onder die ouderdom van 25 jaar word nie toegelaat nie.
'n 1-uur skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi op Maandag-Vrydag beskikbaar. Die diens is nie op openbarevakansiedae beskikbaar nie, en ook nie beskikbaar vir verblyf van 2 nagte nie. Dié diens sluit in die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, braaigeriewe en die vee en mop van alle vloere. Skottelgoed word nie gewas nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang