Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R672 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Balie’sGat Accommodation is op 'n plaas sowat 35 km vanaf die dorpie Op-die-Berg in die skilderagtige Koue Bokkeveld geleë en kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Balie'sGat Accommodation beskik oor 2 selfsorg-houtkothuisies en 2 luukse tente en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Elke kothuis het 'n buitekombuisie wat met 'n gasstoof, gasyskassie, eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus is. Daar is 'n etenstafel. Elkeen het 'n klein grasperk wat ideaal vir 'n klein tentjie is, maar word slegs op aanvraag toegelaat. Neem asb. kennis dat hierdie verblyf onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is.

Elke luukse tent het sy eie braai-area, vuurmaakplek, water, en skottelgoedwasbak met 'n plastiekbak en 'n droograk. Privaat ablusiegeriewe met 'n spoeltoilet, warmwaterstort en sonpaneelligte is beskikbaar. Elke kombuis is met 'n stoof, oond en 'n yskas toegerus.

'n Rivier met rotspoele is sowat 400 m vanaf die kothuise en gaste kan gaan stap, draf en bergfietsry, want daar is baie paadjies en roetes. Gaste kan ook sterrekyk geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cath S
Saam met lewensmaat
5.0
What a gem! The location was awesome - spoilt for choice with activities. What a gem! The location was awesome - spoilt for choice with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Patrick H
Saam met lewensmaat
5.0
This is a wonderful destination. Balie's Gat is located in a small valley completely surrounded on all sides by scenic mountains. The e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike plek met pragtige natuurskoon. Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer hier bly!
Sep 2024
Jackie C
Saam met lewensmaat
5.0
Siele rus, waar die stilte praat. Ons het heerlik gebly. Die akkommodasie is wonderlik toegerus, met die nodige, en die Here se natuur skoon ons omvou...
Sien meer
Mei 2024
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Lekker gebly en lekker gestap.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Balie’sGat Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R672 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang