Selfsorg in Ballito

Ballito Hills 478

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.3
Veiligheid
4.7
Mary-ann J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie lekker eenheid - sal hom beslis aanbeveel! Pragtige plekkie - ek sou beslis lugverkoeling in die eenheid wou gehad het. Swembad by die kompleks het ook net 2 sambrele gehad - vir so luukse kompleks, kon hulle die stukkende sambrele vervang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Hills 478
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Deidre K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Skoon en veilig maar inverter het gepla! Die akkommodasie was silwerskoon en pragtig. Ons eenheid het wel 'n inverter in die leefarea gehad wat baie geraas het. Die kommunikasie met die agente was ook frustrerend gewees. Verder silwerskoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gielie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Nice and very clean. Very nice and a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Hills 478
Good day, Thank you so very much for taking the time to give us this fantastic feedback. We are so happy that you had a great holiday and we look forward to welcoming you back to Ballito. Kindest regards, The Ballito Accommodation Team

Madie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Geen. Lekker gebly, maar hier is 'n paar voorstelle: Verbeter WiFi lyn in eenheid. Kon nie eers Google gebruik nie. Net sterk genoeg vir WhatsApp. Verskaf flits of kers vir wanneer krag af gaan en inverter se battery ook uitloop. Gee meer handdoeke vir verblyf indien langer as 'n week geboek is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Ballito Hills 478
Thank you for leaving a lovely review. We appreciate your feedback and hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Banie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2024

Mooi, maar 'n toegangsfrustrasie. Die toegang is 'n groot probleem. As besoeker moet jy 'n kode aanvra elke keer as jy die kompleks wil verlaat of in die kompleks wil inkom. Dit word per WhatsApp gedoen deur 'n persoon. Die persoon "reply" nie tydig nie aangesien dit 'n algemene nommer is. Om die eenheid te identifiseer is 'n ander probleem. Daar is 500 eenhede. Die boodskap met die bloknommer van die eenheid is saam met die WiFi-kode gestuur as een van 10 WhatsApp boodskappe. Nie gebruikersvriendelik nie. Maak jouself reg vir 'n frustrasie vir toegang as jy hier inboek. Die diens om te help met die toegangsfrustrasies is baie swak. Geen empatie of begrip van die probleem nie. Jy moet ook vooraf 'n presiese tyd gee om die kompleks die eerste keer te kan binnegaan, baie moeilik met die KZN-verkeer en padwerke.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Des 2024

Goedkoop verblyf wat kom met uitdagings. Voornemende huurders moet besef dat daar 'n rede is waarom hierdie verblyf 'n goedkoop opsie is. Probleme soos genoem deur vorige huurders rakende toegangskodes, sekuriteits personeel en konstruksie duur steeds voort. Eenheid is geadverteer met kantgordyne, wat voor ons aankoms verwyder is. Sal nie weer van hierdie verblyf gebruikmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Ballito Accommodation
Ballito Hills 478
Thank you for leaving a review on our property, we appreciate your feedback and will ensure we upgrade our unit where necessary. We apologise for any inconvenience that was caused during your stay. Kind regards, Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 412

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 628
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 628
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 628
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db1f7d0fae6129b10ac4f8f64aa4751d8e46f0ba2d056d31aa657a89f98f3affe7d518da1f1993c24df53ac473867b2e435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 628 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Hills Avenue Ballito Hills Lifestyle Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.523586261343 31.208875541278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang