Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club C16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Banana Beach Club C16 is 'n selfsorgrondawel in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n prettige en ontspannende ervaring en is net 50 m van die strand af met direkte toegang tot die promenade. Dit bied 'n werklik genotvolle vakansie aan alle lede van die gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Hierdie eenheid het Netflix en gaste kan ook toegang kry tot ander platforms wat deur die slimboks in die eenheid verskaf word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, klimraam, vlugbalbaan, putt-putt-baan asook onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel wat teen 'n minimale fooi gebruik kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 915
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadb6cf58875821665be79ea3eb1a6a086c7b9ce81e68e15bbd536aa7ef604477d007b7fa9ca2d80a3b54e02f0efbef2e042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 2) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.660620976017 30.516417529639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang