Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bankfontein

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hans V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, mooi en ver van alles. As jy weg wil kom van die geraas, is Bankfontein die plek. Mooi tente en alles word voorsien wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker en netjies. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie goed, netjies en gerieflik. Alles was in orde. Stil omgewing in die natuur. Mooi om in fiets te ry. Valarie en Joop is uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Bankfontein
Dankie Johan. Dit was n plesier om jullecte kon ontvang. Ons hoop om julle weer te sien

Hanno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Veilig rustig en mooi. Net wat mens nodig het om weg te breek van real life. Goeie grondvoertuig word bedonodig om by die plaashuis en kampplek uit te kom en al wat mens nodig het is jou klere, kos en jouself. Die res is alles daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Absolute plesier, skoon lug, mooi natuur, lekker ontspanne en kon heerlik rus. Ons het Bankfontein gekies omdat ons my man se 70ste verjaarsdag buite die stad wou vier. Ons was baie vriendelik en met gasvryheid deur ons gasvrou ontvang. Sy het ons persoonlik na die kamp vergesel en alles vir ons uitgewys. Later die middag het sy weer kom seker maak dat ons reg is en het selfs vir ons heerlike vars plaasdruiwe gebring. Alles wat jy nodig het is daar, spoeltoilet, warm stort en 'n uitsig om van te droom. Hulle voorsien 'n groot yskas en vrieskas waar jy jou kos en drinkgoed kan koud hou. Ons kon selfs 'n bietjie biljard speel, want daar is 'n lieflike tafel. Dit is 'n groot kamp wat maklik 'n groep van tot 20 mense kan akkommodeer, maar ons was alleen daar. Alhoewel WiFi by die plaasopstal beskikbaar was, het ons nie daarvan gebruik gemaak nie, aangesien die selfoonsein op 'n bepaalde plek op die plaas voldoende was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Bankfontein
Baie dankie Tina, dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.

Janet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie baie lekker gebly! Definitief 'n uitstekende kampplek! Rustigheid en die natuurskoon is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Ongelooflike wegbreek met fantastiese gasvryheid. Pragtige plek wat perfek is vir mense wat hou van stappies deur die berge. Ons was met ongelooflike gasvryheid verwelkom en hanteer. Baie netjiese plek. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlike naweek. Absolute natuurparadys, stilte, rus en vrede. Sal beslis weer hierdie versteekte juweel besoek. Baie dankie aan Joop en Valerie. Julle vriendelikheid word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2022

Teleurstellend. Vuil eetgerei, swak beddegoed, geen yskas by eenheid. Geen terugvoering van eienaar na my klagte!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jacobus G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Aangenaam en afgesonder. Die kamp is uitstekend toegerus en baie goed onderhou. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Bankfontein
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bankfontein Plaas, Philippolis, 9930, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI1M2QzLTgwM2ItNGIxNC1iZmYyLWRmMTI2ZDEyOTI5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Bankfontein Philippolis 9930 Vrystaat 021 201 8901 07:00-18:00 12:00 -30.080405555556 24.901886111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang