Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Farm Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dawie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het van Botswana af ingekom vir oornag. Ons het op 'n Sondag aangekom en is met ope arms ontvang. Ons het kos gekry, seker die lekkerste sosaties wat ons nog ooit geëet het. Dit was 'n uitsonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

A bushveld treasure. Whilst the photos of the cottage do some justice, the experience of being at the cottage is worth the travel. The accommodation was very clean, with all amenities provided, even thoughtful consumables were made available like mozzie spray, milk and bathing soaps. A note to travellers, the property is deep set in the bushveld, and network can be problem in terms of connectivity due to loadshedding. There is Wi-Fi on the property in a certain 'spot' and full connectivity and Wifi at the The Padstal. The accommodation is beautifully incorporated in to the property and the bushveld and is a truly tranquil environment. We had the pleasure of meeting the owners, their children and their animals, with the dogs and cat, who regularly visited at us the cottage and kept the children busy. The accommodation is deeply set in the bushveld, with few options for going out, but we did manage to find the biggest and oldest area Baobab Tree, had lunch at a neighbouring golfcourse on the Limpopo River looking across to Botswana and an absolute life changing visit to another neighbour on their game farm. On the farm itself, we were unfortunate not to take part in the horse-riding as the horses had been retired, but did enjoy an evening game drive, visited the vulture restaurant and went on a peaceful hiking trail. Lots of swimming was also enjoyed. The hosts are super hosts and are the most accommodating one can ever find. The Corner Padstal, an oasis treasure, was a brilliant addition to the property and we definitely recommend a stop over for good, wholesome, value for money food and most probably the best milkshakes in The Southern Hemisphere! We were able to purchase locally made produce and other pretty collectables as well as indigenous plants and not to forget the stress relief of the driving range. We thank Henk and Anel for their time and definitely look forward to returning for the hunting season. Please add more pictures to website for others to view as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Thank you, Lauren. We so loved meeting you and having you on our farm. Can't wait for your next visit. Thank you also for the good advise. Henk and Anel

Henk V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Henk en Anel het baie mooi na ons gekyk. Absoluut niks was te veel moeite nie, en die man kan braai! Ons groep van 9 mans het 3 eenhede bespreek, op pad terug van Botswana af. Als was puik en netjies toe ons opdaag, en daar is gou vir ons aandete gemaak [sonder vooraf reël]. Die beste braai na 'n lang lang tyd. Die kamers / eenhede is ruim, luuks en het als wat jy kan nodig kry. Lekker bosveld-atmosfeer en die een buitelugstort is goed gebruik. Storte was warm en beddens gemaklik. Paar van ons het gou in die swembad gespring [al was dit Julie-maand] en ons het laat om die vuur gekuier. Ontbyt by die padstal was heerlik, en Anel het wonderlike moerkoffie gemaak. Kanne vol. Maak gerus by hulle 'n draai - en maak seker jy is lus vir lekker rustig kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Henk baie dankie vir die terugvoer. Dit was so lekker om jul hier te hê en ons hoop om jul gou weer by ons te verwelkom. Vriendelike bosveld groete Anel

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Het gearriveer as gaste het verlaat as vriende. Goeie diens, lekker kos en lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Baie dankie vir jul terugvoer, was heerlik om jul hier te hê en sien uit na jul volgende kuier. Groete, Anel

Andries W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Vriendelik, gasvry, ontspannend. Anel en Henk is vriendelik, gasvry en behulpsaam. Gaan uit hul pad om te help. Baie lekker gekuier en ontspan. Sal beslis aanbeveel. Die Padstal (wat hul besit) net so 'n lekker gewees, veral hul roosterkoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Baie dankie vir die terugvoer. Hopenlik sien ons jul gou weer.

Roxanne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Great little place to stay with friendly hosts. Great place to stay and to get away from the noise of everyday life. Quite far from shops, so ensure you have all your necessities with you before you go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Gemiddeld. Ons is geskuif na Bushveld rest toe want dit was nader aan die trou venue waarna ons gereis het. Daar was geen water Sondagoggend nie, so ons kon nie stort of geriewe gebruik nie. Dit was teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Baie jammer oor die water probleem. Dit was regtig onvoorsiene omstandighede met die drukpomp wat Saterdagnag gebars het. Ons moes wag om die koöperasie op 'n Sondag te laat oopmaak en 'n nuwe pomp te koop. Weereens jammer hieroor. Groete Anel

Alta V
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2019

Baie gasvry ontvang. Alles skoon en netjies. Na 'n lang dag se ry was dit 'n heerlike knus plek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wally C
1 nag Gesin met tieners
2.4
Mei 2019

Plek is nice, baie basies. Die pad van 7,5 km was nie aangenaam nie. Erge sinkplaat. Kry eintlik seer vir my motor se part. Die woonstel is heeltemal basies en mooi skoon. Ek dink R950/nag vir 4 bed en R1100 vir ses bed is te duur! Wie het die plek 'n 4 ster rating gegee? Dit is vir seker 'n 2.5 ster.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Dit is nie lekker as ons gaste nie tevrede is en ons sal definitief aan die kagtes werk. Gelukkig gebeur dit min en is ons gaste gewoonlik heeltemal tevrede soos die ander terugvoer wys. Wil net noem dat ons, onself nog nooit as 'n 4 ster geadverteer het nie maar as 'n gewone plaas akkommodasie wat strewe na gasvryheid en plaas rustigheid. Ons is voortdurend met die Paaie Departement in verbinding. Maar hul het ongelukkig lanklaas die pad geskraap agv verskeie redes. Het vandag weer met hul gepraat en beloof om die pad binnekort te kom skraap. Ongelukkig is dit maar 'n probleem deur die hele Bosveld en 'n ergenis vir ons.

Marieth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Heerlik gebly baie rustig en mooi omgewing! Baie lekker gebly in goed toegeruste huisie, vriendelik ontvang en heerlik gekuier om braaivleisvuur met genoeg hout verskaf! Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobab Farm Cottages
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan sien. Groete, Anel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMWRjYzc3LThhODYtNGFhYy1hNDE4LWRjN2I0OTk0ZDJiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Farm Kildare Marnitz 0620 Limpopo 021 201 8901 12:00-00:00 09:00 -23.100084840266 28.229697346687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang