Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Ridge - Greater Kruger

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lisa W
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

When can I go back? The staff are amazing, the accommodation is safe and secure. As a bonus, elephants and other animals frequent the watering hole by the guest pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Baobab Ridge - Greater Kruger
Dear Lisa Thank you for your lovely feedback and so glad you had a great visit. I will pass on your message to the guys and ladies at the lodge. We look forward to welcoming you back to Baobab Ridge in the future. Bush Regards The Baobab Ridge Lodge Team

Wimpie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Puik puik puik! Dit was ons 20 jaar huweliksherdenking en Nic en sy span het ons op die hande gedra en super spesiaal laat voel! Bietjie duur om die familie te bring, maar sal dit bitter graag meer gereeld wil doen. Die kos was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gabi B
Kort verblyf
5.0
Mei 2015

Fantasties! Wat 'n wonderlike ervaring ... Baobabridge is regtig een woord: fantasties! Baie dankie Jason, David, Thelma en al die werkers vir wonderlike vier dae in die bos. Almal in ons groep kon net met lof praat van ons verblyf. Thelma se wonderlike kos en David se kennis van die bos ... ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy K
Kort verblyf
5.0
Des 2011

Brilliant. Definitely planning to return We had a wonderful time and got to see the Big 5! Lots of fun. Great venue!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 11 476
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 476
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertshoop Plaas, Klaserie Privaat Natuurservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084YZ925YhIJbYObmDYDGllSR5bqwhOKZaLqmeUd4PJ1JmiQCm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 476 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Joubertshoop Farm Klaserie Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.319216224429 31.228605508804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang