Barberton BnB
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bokstraat 17, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barberton BnB is 'n gastehuis in die skilderagtige historiese dorpie Barberton, aan die voet van die Makhonjwa-berge en binne bereik van die suidelike ingang van die Krugerwildtuin.
Gerieflike verblyf word in 5 gastekamers gebied. Drie van die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, en die ander 2 kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar.
Die gastehuis beskik oor 'n braai-area, terras, 'n goedversorgde tuin, 'n swembad en buitemeubels vir rus en ontspanning. Elektriese heinings en afstandbeheerde hekke verseker veiligheid, asook veilige parkering vir voertuie.
Daar is baie doendinge in die area vir die natuurliefhebber en avonturier, insluitend valskermsweef, perdry, mikroligte vlugte, voëlkyk, geskiedkundige staptogte, die National Heritage Geotrail, bergfietsry en vierwielmotorroetes. Die dorpie Barberton het 2 museums en 'n erfeniswandeling, 'n gholfbaan, en eetplekke en koffiewinkels.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gwendolyne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bokstraat 17, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Barberton BnB het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Barberton Mpumalanga
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bokstraat 17, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang