Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Barn Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied 7 luukse en suite-kamers, ten volle ingerig met lugversorging, 'n TV met 5 DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe met vars tuisgebakte beskuit, toiletware, 'n deur na die tuin en tydens winter elektriese komberse en warmwatersakke.

Elke gesinseenheid het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.8
'n Ou melkery is omskep in 'n binnenshuise braai-area, met 2 braaiplekke, lugversorging, 'n pooltafel en HiFi. Daar is ook 'n braai-area buite.

Bring jou vierwielmotorfiets of bergfiets en geniet die vryheid van die plaaslewe of kom net en geniet 'n vreedsame rustydjie op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hedley J
Besigheidsreis
5.0
Very nice! Very pleasant stay and the host was excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Etienne P
Saam met vriende
5.0
Soos om by die huis te kom, jy voel dadelik tuis. Ons het laat aangekom wat nie 'n probleem was. Die ontvangs was soos tuiskom.
Apr 2024
Ilse D
Saam met vriende
5.0
Dit was slegs vir oorslaap doeleindes, baie netjies en veilig. Baie naby die N1 geleë wat dit baie gerieflik maak vir 'n oorslaap. Baie skoon en netji...
Sien meer
Mrt 2024
Nic J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Baie lekker binnebraai vir die koue aande.
Jul 2023
Adri E
Gesin met tieners
5.0
Ons het op die nippertjie bespreek en dit was absoluut die moeite werd! Ons het heerlik gebly, dit is gerieflik naby die N1 en perfek vir oorslaap op ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aljo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Barn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c917dbdc42e30b014be9d77aa508fbf9e775d642c93be05fdbd2e49faf98efbf0916b8af949c60d4ec8b6856de69ad4858d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345