Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnyard Venue

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Jahna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige omgewing. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lovely stay. Was a pleasure staying at Barnyard Venue. Very handy half way stop to the Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons was op pad wildtuin toe. Ons was op pad wildtuin toe en het oorgeslaap in Ermelo. Baie goeie, netjiese plekkie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Gerieflik en lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie. Kamers was baie goed ingerig en wonderlik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Good price, clean and neat. Everything you will need for a quick stay. Perfect for sleeping over on our way to St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Waarde vir geld, klein detail wat na gekyk kan word om vir alles 5 sterre te gee. Ons het lekker gebly, goed geslaap, ons het gekry waarvoor ons betaal het. Alles was skoon en netjies. Daar is wel fyner detail wat aandag nodig het. Die linkerkantste bedlampie het nie gewerk nie, a.g.v. die kabel wat saam met die regterkantste bedliggie in een elektriese prop is, wat afgebroke was. Iets wat vooraf nagegaan kan word. Dit sou lekker wees as daar minstens 1 handdoek beskikbaar was by die wasbak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Gerieflike akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing. Ons het oornag by Barnyard en het die stilte en die skoonheid van die area geniet. Die akkommodasie het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

Short stay en route to Breyten. It was okay though the vehicle is parked a bit far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joachim Frederik C
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Ons nat naweek in Ermelo. Alles was netjies en skoon. Lekker geslaap en gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Friedel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4197783d63112103617085027fcd8bb3185c79e2b7542fcf4228404c8428296d4cc30b638a5a12735d8ce4687e5ff64f8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 R36 Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.458331995053 30.024926662445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang