Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastmolen Apartment 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 43, Bastmolen 23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bastmolen Apartment 23 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die derde verdieping in 'n veilige kompleks in Stellenbosch se historiese middedorp.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke, een wat as 'n slaapbank vir 'n gas dien, en 'n platskerm-TV.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks. Die woonstel is stapafstand vanaf koffiewinkels in die besige Dorpstraat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Liz V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Absoluut fantasties!
Mrt 2024
Anina O
Gesin met tieners
5.0
Woonstel goed toegerus en baie goeie ligging. Skoon en netjies. Heerlik gebly, baie dankie!
Jan 2024
Russell T
Saam met lewensmaat
5.0
See below. Very comfortable, modern, perfectly located, and secure place to stay for a visit to this area. Liesl, the host, is super he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Zefni G
4.8
Die ligging is fantasties. Die woonstel beskik oor alles wat nodig is. Ons het vreeslik lekker gebly!
Feb 2024
Alisha R
Saam met lewensmaat
4.8
Amazing and convenient. Had a lovely stay, no complaints at all. Would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Markstraat 43, Bastmolen 23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bastmolen Apartment 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 43, Bastmolen 23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3e9130aae959ac24472d40eb9b38a13a58b5d5c8c729a9a59ed3b8815c89ac7cc85d0a75911802cc3d30412fd369c993bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 43 Mark Street Bastmolen flat nr 23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936889419405 18.855011539689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang